Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Perdestal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Perdestal is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op die R316 op die Mierkraal Plaas buite Napier geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat wil wegbreek van die bedrywige stadslewe en opsoek is na rustigheid of ‘n bietjie van die plaaslewe wil ervaar.

Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die en-suite badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n gasgeiser en skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim sitarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n eetarea met 'n etenstafel en 'n kaggel wat ook as 'n binnebraai gebruik kan word. Daar is al die nodige braaitoerusting, ‘n swartpot en 'n oondjie vir pizza en brood. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin. Gaste kan stap of piekniek hou.

Die tuin is omhein, so gaste kan hul honde saambring. Veilige parkeerplek agter 'n groot hek is beskikbaar.

Gaste kan swem en kajak vaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Perdestal sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Die Perdestal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Martelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Perdestal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1586dca23bd44d25822e1e48c82225a518ae438266110abe38f7e97f66c23fd3926134ac93e70d875e722eb4ba577fa4a560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R316 Mierkraal Farm 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436673210879 19.858150037798
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem