Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Plaashuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleilandstraat 513, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Plaashuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Garsfontein se woongebied met slaapplek vir tot 4 gaste. Die eenheid maak van sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 'n gesin en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed, asook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstofie, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en ontbytpap word voorsien. Maaltye kan by die eetarea met sitplek vir 2 geniet word. Daar is 'n TV met DStv en WiFi. 'n Braaier met braaigeriewe is beskikbaar op aanvraag.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen ekstra koste. Let asb. dat die eienaars en hulle hondjies ook op die perseel woon.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Plaashuis sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 95 resensies vir Die Plaashuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mirelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Jaar gelys 3

Ligging

  • Vleilandstraat 513, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Die Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleilandstraat 513, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f07a26520e7cc4ac92c4ed65ceb935dbd9aa0adff591b9d2fd54716c4f98a33ae052acba5ebadd48d3509b52a45da19ccbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 4) 95 5 1 5 513 Vleiland Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.800947771177 28.298370906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem