LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 'Die Rotse' Host House | LekkeSlaap
+43

'Die Rotse' Host House

Selfsorg
Drievis
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Drievis is 'n grondvloer-eenheid met drie ruim slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer 'n en suite-instapstort, toilet en 'n wasbak het, en 'n moderne badkamer met 'n antieke vrystaande bad en stort wat die ander 2 slaapkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en lei na 'n patio wat oor die see uitkyk. Die tweede slaapkamer kyk uit oor die tuin en het speelplek vir kinders. Die derde kamer het maklike toegang tot die buitedeur wat uitloop op die sonnige stoep wat met die braai-area skakel. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en die leefarea lei na patio met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Spykerklip
Vanaf R2 750
per eenheid
Beskrywing

Spykerklip is 'n woonstel op die boonste verdieping en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die woonstel het asemrowende see-uitsigte en deel 'n balkon met 'n leefarea. Die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Die een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens. Die twee kamers deel 'n balkon wat op die berg kyk. Gehalte linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met moderne toebehore en het 'n uitsig oor die see en op die berge.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die selfsorg-eenheid word per eenheid per dag verhuur en nie per persoon nie. Maksimum aantal gaste is 6.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Beach Pad, , Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwpxqF8BUXdZoxkbXppiNcBBwJMx6FdZ9i3H7FfVKz4L8z9cNe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 18 Beach Road Main entrance No 7 1st Avenue 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.343737256505 19.033931493759
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!