Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'Die Rotse' Host House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir 'Die Rotse' Host House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ester N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester N
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

We had a lovely stay at Die Rotse, amazing hosts and a wonderful view from a well-furnished apartment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney R
Saam met vriende

Beautifully maintained with great host.

Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Hi Rodney and Friends
Thank you very much for your valued opinion.
We trust that you enjoyed your annual golf outing and invite you back when you visit Kleinmond again.
We do our best to live up to our motto.
"May all who arrive as guests, leave as friends"

'Die Rotse' Host House
Wouter V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wouter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great posisie!

Dankie Werner! Jy was 'n great host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Ons probeer ons leuse: "May all who arrive as guests, leave as friends" gestand doen. Baie dankie vir julle ondersteuning en hoop ons kan julle weer van akkommodasie voorsien.
Werner & Lorraine

'Die Rotse' Host House
Christa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier in 'n ruim en gerieflike eenheid met uitstekende ligging en pragtige uitsig.

Die gasheer het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Hi Christa en Francois.
Baie dankie dat julle ons gekies het vir jul vakansieverblyf.
Baie dankie vir julle gunstige evaluering van ons fasiliteite en die see uitsig is uniek.
Tot ons weer ontmoet.

'Die Rotse' Host House
Sandile K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

The facilities are off the hook. Even my friends were impressed. The only problem was that I only had 1 night to stay, now I wish I booked for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Despite the inclement weather and the stormy night, I am happy that you enjoyed your stay and that our facilities provided you with all the amenities to enjoy yourselves.
We strive to satisfy the needs of our guests and live our motto: "May all who arrive as guests, leave as friends".
You are most welcome to stay for a longer duration.

'Die Rotse' Host House
Lizette D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Gesin met klein kinders

Luxury home away from home.

We were wanting to escape the noise of the city and look for places to stay in Betty's Bay. Instead we found 'Die Rotse' in Kleinmond through a random Google result. What a happy accident it turned out to be. This gem is well worth a visit. The host is incredibly kind, accommodating and so welcoming. Then the accommodation is beautiful. Every room is so tastefully decorated and you have all the comforts of home. The only thing you need to remember to pack is your clothes and some food. The attention to detail is incredible. Every effort is made to make the visitor feel welcome. Then there is the location. It can't be beaten. Walking distance (even with a 3yr old) from everything and anything you want to do: beach, restaurant, rock pool exploring, romantic walk, canoe or rowboat hiring (cash only), etc. The view is postcard-worthy. Die Rotse is the gift that keeps on giving. My only regret is that we couldn't stay longer. We had two small children with us and I think their response sums up the experience very nicely: "Mommy we never want to leave". Our 3 yr old has told everyone it is better than our house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Hi Lizette
Thank you very much for your review. It is not that often that we get guests for 1 night stays and leave our property in pristine order. This is good characteristics and commendable!
We try to live our motto "May all who arrive as guests, leave as friends" and hope that you will return in the not to distant future

'Die Rotse' Host House
Leon K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met vriende

Rustig en baie lekker.

Die Rotse Host House bly tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Baie dankie Leon.
Komplimente dat julle eenheid Drievis so netjies agtergelaat het. Goeie karaktereienskap.
Ons probeer altyd ons motto handhaaf; "May all who arrive as guests, leave as friends"

'Die Rotse' Host House
Thandabantu N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandabantu N
Gesin met tieners

Pleasant, safe and friendly service.

"Die Rotse" was a very pleasant surprise. It offered everything one seeks in a self-catering unit, including privacy backed up by non-intrusive assistance and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Thank you very much for your positive review.
It was a pleasure to host your family and surely would welcome you back.
Kind regards,
Werner

'Die Rotse' Host House
Lerica V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerica V
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier saam met familie en vriende.

Die verblyf is skoon, netjies, en baie goed toegerus wat lang verblyfvakansies makliker maak veral as mens met klein kinders vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Baie dankie Lerica,
Dit was 'n groot plesier om julle familie hier by ons te huisves. Ons is bly dat julle eenhede Drievis en Spykerklip in goeie orde gevind het en dat dit geskik is vir 'n familievakansie met klein kindertjies. Baie dankie dat julle ons eiendomme so goed respekteer het. Dit is nie aldag dat ons dit so ervaar nie! Ons poog altyd om aan ons motto gestand te doen nl. "May all who arrive as guests, leave as friends" Werner & Lorraine.

'Die Rotse' Host House
Anzel P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel P
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek, goeie diens, sal weer gaan.

Baie dankie Werner en Lorraine, ons het heerlik gebly en ons sal jou definitief weer sien. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Anzel and family,

Thank you for your support.Happy family.
We try our best to delight our guests and live our motto
"May all who arrive as guests, leave as friends"
Werner

'Die Rotse' Host House
Stella F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella F
Gesin met klein kinders

Die verblyf was perfek! Die kombuis is goed toegerus en die see uitsig is fantasties.

Ons het heerlik gekuier en ontspan. Die woonstel is goed toegerus, van die slaapkamers tot kombuis. Werner het ons gou tuis laat voel en is baie gasvry. Sal weer gaan naweek hou daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Goeie dag Stella,

Dit was ons plesier om julle te akkommodeer. Spykerklip het pragtige uitsig op berg en see.
Ons probeer om ons slagspreuk ten alle koste te handhaaf
"May all who arrive as guests, leave as friends"
Baie dankie vir jul ondersteuning en word daar volgende keer weer dik stukke om die braaivleisvuur gesels.

'Die Rotse' Host House
Lins V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lins V

Perfekte verblyf!

Dis naby alles, dis skoon, netjies en almal het die baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Thank you very much.
May all who arrive as guests, leave as friends.
Greetings
Werner Pauw

'Die Rotse' Host House
Stella H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella H

Dit is 'n 'vyf-ster' akkommodasie!

Absoluut beautiful. Verdien 'n 5-ster vir ligging, veiligheid, ruimte, uitsig, versorging, netheid, warm en opregte diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Beste Stella,

Dit was ons plesier om die familie by ons te huisves. Ons het ook groot respek vir mense/gaste wie ons eiendom respekteer. Baie dankie dat u Spykerklip in so 'n ordelike toestand agter gelaat het.

Ons strewe na ons leuse "May all who arrive as guests, leave as friends" en hoop ons sien julle weer.

Groete,
Werner Pauw

'Die Rotse' Host House
Jan E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging met mooi uitsig oor die see en eienaars met deernis en oog vir estetiese.

Die beste verblyf wat netheid, gasvryheid, uitsig, veiligheid en ligging betref. Die eienaars het 'n fyn "touch" het selfs vars vrugte, koffie, tee, suiker, melk en braaihout vir braai uitgesit - alhoewel dit selfsorg is. Hoogs tevrede en aan te bevole!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Hierdie was omgeegaste en net 'n plesier om aan hulle ons akkommodasie te bied. Hulle gee om vir ons eiendom asof dit hulle eie is en het die Drievis-eenheid in puik netheid agtergelaat.

Dankie vir julle omgee lewensstyl, dit is 'n skaars kwaliteit.


'Die Rotse' Host House
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Gerieflik en pragtige uitsig.

Ons was 'n gesin van 5 en het heerlik by 'Die Rotse gekuier. Die gasheer, Werner, was vriendelik en het vooraf kontak gemaak. Hy het ook tot baie laat gewag vir ons aankoms en was super behulpsaam om te sorg dat ons ingetrek en gemaklik was. Die woonstel, 'Drievis', was goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n selfsorg-eenheid. Gedurende ons verblyf was die gasheer telkemale beskikbaar en meer as bereid om na ons addisionele behoeftes om te sien. Ons beveel Die Rotse Selfsorg-eenhede graag vir voornemende klante aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Baie dankie Johan,
Ons is bly dat julle die opgradering na Spykerklip geniet het, en dat julle dit in goeie orde gevind het. Ons poog altyd om aan ons binnelandse gaste 'n onvergeetlike verblyf opsie te voorsien en poog ons om aan ons leuse " "May all who arrive as guests, leave as friends" gestand te doen.

'Die Rotse' Host House
Weila S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weila S
Gesin met klein kinders

Was heerlik en gerieflik! Ons het heerlik gekuier. Sal vir seker weer in die toekoms besoek!

Ons het baie lekker gekuier. As 'n gesin met klein kindertjies sou ek dalk net aanbeveel dat meer plastiekware soos bekers en borde in die eenheid plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Baie dankie dat julle ons eenheid Spykerklip, in baie goeie orde agtergelaat het.
Ons vertrou dat julle alles in goeie orde daar gevind het. Daar is 'n kassie met plastiek bekers en gerei vir klein kindertjies asook plastiek houers vir oorskiet bederfbare items wat gebruik kan word in yskaste. Ons neem kennis van u voorstel, baie dankie.
Ons probeer ons leuse handhaaf: "May all who arrive as guests, leave as friends".
Werner Pauw

'Die Rotse' Host House
Sisteen G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisteen G
Gesin met klein kinders

Heerlik vir familiekuier!

Ons het lekker gekuier by die see by Die Rotse. Naby alles, genoeg spasie en goed versorg. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Ons is so bly dat julle familie-tyd hier by Die Rotse Host House kon deurbring. Baie dankie vir die gunstige verslag en ons probeer ons bes om ons leuse uit te leef naamlik: Mag almal wat as gaste kom, as vriende vertrek
Baie dankie dat julle ons eenheid Drievis, in so 'n ordelike toestand agtergelaat het.
Tot weersiens.
Werner

'Die Rotse' Host House
Marinda P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Saam met vriende

Fantastiese ligging en uitsig! Volledig toegerus en baie netjies.

Baie vriendelik ontvang. Heerlik geleë letterlik op die rotse met fantastiese uitsig. Baie netjies en volledig toegerus met alles wat nodig is! Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Dit was ons plesier om die groep jong dames te akkommodeer. Hulle was baie baie netjies en die eenhede onberispelik gelaat. Ons probeer om ons "motto" gestand te doen: "May all who arrive as guests, leave as friends". Ons sal enige tyd weer die groep ontvang, hulle was net 'n plesier.
Werner

'Die Rotse' Host House
Monica F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties geleë in die hartjie van Kleinmond.

Ons het albei woonstelle gehuur vir die een nag en het hulle skoon en netjies gevind in die ideale posisie in die hartjie van Kleinmond. Vir lang mense soos ons was die beddens bietjie klein gewees maar gemaklik. Die TV het nie DStv nie maar 'n seleksie van flieks om van te kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Baie dankie vir jul gunstige terugvoer. Ons waardeer altyd opregte en opbouende kritiek.

Die woonstelle is identies toegerus met ekstra lang beddens terwyl die dubbelbed in die hoofslaapkamer van 'n ekstra dik matras voorsien is. Die 4 enkelbeddens is kort en smal en op die kindermark gevestig, kontak ons gerus in die toekoms vir 'n spesiale aanbod om te vergoed daarvoor.

Die DStv is 'n betaal kanaal soos gerapporteer in ons bevestiging terwyl die flieks en Wi-Fi gratis is.

Nogmaals baie dankie vir julle netheid.

'Die Rotse' Host House
Pieter D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Gesin met tieners

Vriendelike en hulpvaardige gasheer, uitstekende ligging en goeie sekuriteit.

Werner, die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. 'Die Rotse' Host House is uitstekend geleë met goeie sekuriteit. Die eenheid was baie netjies, maar word nie gediens nie. Vir die prys sou mens verwag dat die eenheid daagliks gediens word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Die Rotse Host House is presies soos dit geadverteer word, naamlik 'n selfsorgeenheid. Dus is dit ons gaste se verantwoordelikheid om die eenheid gedurende hul verblyf netjies te hou.

Die eenheid is volledig toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg, maar sou kliënte versoek dat ons dit vir hulle doen, dan kan dit met bestuur reël, soos wat dit in hul bevestiging na bespreking gestel is.

Hierdie gaste het ons eenheid in absolute netheid agtergelaat, wat ons geweldig waardeer en kan ons hulle beslis aanbeveel by enige ander akkommodasie gerief waar hulle mag oorbly.

'Die Rotse' Host House
Lynette A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette A
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging. Verby teleurstellend. Nie skoon nie. Dekor.

Baie beter op advertensie geadverteer as in die werklikheid, aangaande hoe skoon dit is en dekor. Kan met bietjie moeite pragtig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Ons verwelkom en moedig ons gaste aan om ons akkommodasie eerlik en opreg te evauleer en dus geregverdigde kritiek te lewer, sodat ons, ons aanbod kan verbeter sou daar tekortkominge wees.

Die inhoud van ons webblad is 'n ware weergawe en voorstelling van die werklikheid. Dus vind ons die stelling dat dit misleidend en 'n wanvoorstelling is, ongegrond.

Die spreekwoord "You can satisfy most of the people most of the time, but not all the people all the time" is 'n realiteit vir diegene wat akkommodasie geriewe bied. Ons het ons bes gedoen om hierdie gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak met gereelde geselsies en bystand om die braaivleisvuur. Dit spyt ons dat hulle so 'n negatiewe ervaring gehad het, waaroor ons baie jammer is en dat dit nie tydig met ons gekommunikeer is, vir onmiddelike regstelling nie.

Ons streef na ons slagspreuk "May all who arrive as guests, leave as friends."

'Die Rotse' Host House
Simone N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone N
Gesin met klein kinders

Warm gasvryheid en pragtige plek.

Dankie aan Werner vir die gasvryheid. Die plek is pragtig en ons het elke oomblik daarvan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Hi Simone
Baie dankie vir jou kommentaar. Ons streef na ons leuse: "May all who arrive as guests, leave as friends."
Altyd welkom,
Werner

'Die Rotse' Host House
Dalene O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene O

Uitstekend!

Ons het lanklaas in so 'n goed toegeruste plek gebly. Die uitsig is baie goed en ons is bederf met walvisse reg voor die woonstel. Die gasheer is baie vriendelik en gee ook sommer inligting oor wat om waar te sien in die omgewing. Parkering is baie veilig. Ons gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Baie dankie vir u kommentaar. Ons streef na ons leuse: "May all who arrive as guests, leave as friends."

'Die Rotse' Host House
Dave E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave E
Gesin met klein kinders

Perfect location with the best views in Kleinmond.

The owner went out of his way to make our stay as pleasant and comfortable as possible. Thank you very much Werner!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging met die mooiste uitsigte in Kleinmond.

Die eienaar het uit sy pad uit gegaan om ons verblyf so lekker en gerieflik moontlik te maak. Baie dankie, Werner!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Baie dankie Dave
Ons motto is van toepassing
"May all who arrive as guests, leave as friends"

'Die Rotse' Host House
Elna C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C
Gesin met klein kinders

Wonderlik, aangenaam en vriendelik.

Ons was aangenaam verras met die wonderlike verblyf. Baie ontspannend, lieflik vir kinders, oop ruimtes op te hardloop. En loopafstand vanaf die see en 'n wandelroete, asook see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons sê altyd dat dit 'n voorreg is om so naby die see te bly.

'Die Rotse' Host House
Dina B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B
Saam met vriende

Ontspannend in weelde.

Heerlik gebly in 'n plekkie wat vra vir niks. Ons was verras met alles wat daar tot ons beskikking was (selfs 'n skottelgoedwasser). Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Ons waardeer jul positiewe opmerkings en streef na " May all who arrive as guests, leave as friends"

'Die Rotse' Host House
Arnold D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - alle fasiliteite is beskikbaar - klassieke meubels met moderne afwerking. Ons het dit so geniet en selfs langer gebly!

Werner en Lorraine het ons so tuis laat voel. Die blyplek beskik oor alles wat benodig word vir 'n lekker wegbreek en rus. Ek kan dit ten hoogste aanbeveel - fantasties - baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Dit is altyd lekker om gasheer te wees vir gaste wat ons eiendom waardeer en ook geniet.

'Die Rotse' Host House
Elmaree V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmaree V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, tuiste weg van jou huis - skoon en netjies.

Baie gerieflike selfsorg-eenheid met pragtige uitsig. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Ons geniet mense wat ook ons huisie by die see as 'n voorreg te beskou. Baie dankie vir jul opmerkings

'Die Rotse' Host House
Teresa E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis werklik 'n baie lekker plek om te bly.

Heerlik, met 'n baie vriendelike gasheer en mens kon maklik met 'n paadjie tot by die see kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lora T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lora T
Gesin met tieners

Wonderful hospitality in a stunning place.

We had such a special stay at Die Rotse. Charming, beautiful cottage with a sea view on our doorstep and mountains in the background. Werner was such a source of information and a caring host. We had an unforgettable stay and we will just have to go back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Thank you for your kind feedback. It was our pleasure to host the family.

'Die Rotse' Host House
Corne B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Wonderlike verwelkoming en advies oor plekke om koekies te koop, mediese sorg, ens. Fantastiese hoofslaapkamer bed - baie gerieflik. 'n Lekker verassing om 'n bietjie wasgoedseep te ontvang om klere mee te was, asook 'n gratis karwas. Die ligging is fantasties, net 'n kort entjie na die strand, en kan andersins sommer net met die voetpad afloop na die rotse om te ontsnap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

"Mag almal wat arriveer as gaste, ons verlaat as vriende" Baie dankie vir jul ondersteuning.

'Die Rotse' Host House
Annelene J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene J
Gesin met tieners

Stil en rustig met die pragtige see-uitsig.

Werner en Lorraine se vriendelikheid het ons onmiddellik laat tuis voel. Het ons tydjie terdeë geniet. Sal Die Rotse enige tyd by vriende en familie aanbeveel. Baie dankie vir jul vriendelike en behulpsame diens en 'n lieflike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewald P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ewald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, maar nie 4-ster-standaard nie.

Die Rotse is beslis nie 'n 4-ster-gastehuis nie. Alhoewel die eenheid skoon en netjies is, is daar sekere aspekte wat pla. Die meublement is outentiek en die toerusting kort 'n vernuwing. Dit sal beslis 'n aanwins tot die eenheid wees. Die eienaar, Werner, was uiters behulpsaam en het ons vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Dankie vir u kommentaar. Drievis is so onlangs as Februarie 2016 deur Tourist Grading Council of SA gewaardeer as 4-ster Self-sorg eenheid met inagnemende al die kriteria wat geld vir gradering. Ons waardeer u opinie wat baseer is op 1 nag se slaap. U waardeer "cleanliness" as 3 ster maar u opskrif is "Skoon en Netjies"?
Ons fokus op ons standaard soos getuig deur 95% van al ons gaste.
Ons neem kennis.

'Die Rotse' Host House
Peet B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indrukwekkende golwe met spring-gety.

Fantastiese braaigeriewe. Kombuis baie volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster-verblyf.

Ons het onlangs 5 dae in die Spykerklip eenheid van Die Rotse Host House deurgebring. Ek gee Spykerklip 'n goue vyf-ster-toekenning, en wel as volg: Ster een vir die uitsig vanaf die balkon (en slaapkamer) op die see en rotse. Ster 2 vir die uitsig op die berge vanuit die kombuis vensters (dis skoon lekker om skottelgoed te was!). Ster 3 vir die volledigheid waarmee die eenheid toegerus is. Dit het alles wat jy kan nodig kry, en in styl, lekker braaiplek, genoeg eetgerei en al daai klein dingetjies wat 'n verskil maak. Ster 4 vir die ligging - lekker naby aan die sand strand, stapafstand na die winkels, lekker stappaadjies langs die see af tot by die hawe en in 'n stil straat. En die grootse en blinkste ster 5 vir Werner - 'n gasheer duisend. Baie dankie dat jy so besorgd was oor ons, al jou raad en aanbevelings en belangstelling. Hierdie akkommodasie word baie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, fantasties, fantasties... die beste ooit!

Sonder om te skroom was dit die beste deel met die lekkerste verblyf van ons hele vakansie in Februarie. Niks het ontbreek nie. Wat 'n voorreg was dit nie vir ons om in die moeë vroeë oggendure uit Namibië met 'n glimlag en gasvryheid verwelkom te word nie. Niks was te veel moeite vir Oom Werner nie. Hy het ons regtig op die hande gedra. Hoe hy ons geakkommodeer het met ons 2 worskinders en geduldig was met hulle, is 'n soete herinnering. Die woord 'dankie' is maar 'n beskeie woordjie van ons waardering vir die tydjie daar. Die skulpe en pampoentjies het 'n spesiale plek in die huis gekry. Met toe oë beveel ons hierdie juweel van 'n plekkie by enigeen aan wat die rus en vrede wat dit bied sal waardeer! (Maar eintlik wil ons die geheim net vir ons self hou.) Verlangende groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'Die Rotse' Host House se terugvoer

Dit is altyd ons voorreg om tipiese Suid-Afrikaanse gasvryheid te deel, want dit pas by ons spreekwoord:-
"Mag almal wat arriveer as gaste, ons verlaat as vriende" - Altyd lekker om te kon sien dat ons gaste hulle vakansie geniet.
Baie dankie vir jul ondersteuning.

'Die Rotse' Host House
Rika D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Saam met vriende

Fantasties!

Uitstekend geleë. Baie ruim. Fantastiese see-uitsig. Baie gawe eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, goed toegerus en stil verblyf.

Alles wat jy nodig het: die eenheid is baie netjies. Dit voel werklik soos jou eie vakansiehuis. Gasheer baie aangenaam en behulpsaam. Sal weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rainer B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainer B
Gesin met tieners

Fantasties!

Alles werk, klomp ekstras wat jy nie voor vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette M
Gesin met klein kinders

Sal verseker weer besoek.

Daar was oorgenoeg plek, en geen trappe wat goed was vir ons met klein kinders. Die grasperk wat na die see toe loop was wonderlik, en ons het ontbyt geniet voor die see. Die huis is ideaal vir die strand en om te stap langs die rotse. Die diens was baie goed, en die geriewe is goed uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pikkie D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie D
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsigte, luukse verblyf, vriendelike diens.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aeysha A - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aeysha A
Gesin met tieners

We had a lovely time

The house has one of the best locations in Kleinmond, central to the beach, shop and most importantly directly on the seaside. Werner and his wife fulfill every requirement even before you need ask.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathildi H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathildi H
Gesin met tieners

'n Regte tuishuis-ervaring.

Ons het baie lekker gebly by Die Roste "Host House". Die verblyf was uit die boonste rakke! Ek sal dit aan enige iemand aanbeveel. Sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristien D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristien D
Gesin met klein kinders

I have never stayed in a Self catering that was so organised!

The view is amazing from the house from both sides. Hosts very nice people. . Everything you need was provided! We will definitely go back to this wonderful place. Kristien, Jacques and Michaèl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip N
Gesin met klein kinders

Baie goed toegerus!

Dit voel soos jou eie huis ... sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian C
Gesin met klein kinders

Most enjoyable experience, what a great holiday!

Warm and welcoming hosts who really go the extra mile to ensure you enjoy your stay at Die Rotse. The house is clean and tidy and so well equipped you really don't need to take a thing with you apart from your clothes. It's great for young and old and our family really had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nyameko M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyameko M
Gesin met klein kinders

Perfect in all respects!

I travel extensively with my family for holiday - primarily the Western and Eastern Cape regions. To-date the 'Die Rotse' establishment has been the most perfect for my family. My kids enjoyed themselves in the expansive grounds of the property - and to the nearby beach and rocks outlook. you are literally less than 2 minutes away from the sea! We also invited our friends (a large family with children) over for a Braai - they were so impressed with the establishment - I'm sure they will also book themselves in when next in Kleinmond/Hermanus. Lastly, the host - Werner Pauw, is fun to be with - he has great stories to tell and valuable insights into the commercial-economic-political landscape of the African continent having travelled and worked in various countries in the continent. We are definitely staying with them when next we visit the Kleinmond/Hermanus/Gansbaai area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor K - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons gehoop het

Die gastehuis is werklik alles wat ons voor gehoop het. Die eenheid was baie goed toegerus, klipgooi van die see af en loopafstand strand toe. Ons was ook beindruk met die verwekomings e-pos van die gasheer wat baie duidelik en persoonlik al die inligting bevat het wat ons nodig sou kry. Die verwelkoming was baie vriendelik en ek kan die plek sonder twyfel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adiela A - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adiela A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Rotse is an absolutely great holiday destination!

The place is absolutely stunning and the owner really tried to make us comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelda J - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelda J
Gesin met klein kinders

Our stay at 'Die Rotse' Host House was absolutely sublime!

Our stay at 'Die Rotse' Host House was absolutely sublime! The location is perfect, the view is magnificent and the hospitality is exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene C - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Gesin met klein kinders

Great

Fantastic service, and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 18, Hoofingang No. 7, 1ste Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3b3b942bfbc5f9aecabdc4f46a0c9cd757fd568d88823f642e0a815c9f84acd6aa55d61f7412c3d97389adb71eb4b59b613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 18 Beach Road Main entrance No 7 1st Avenue 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.34332533732 19.03387516737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem