Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Seehuisie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Zueney Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 15

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Die Seehuisie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Rustig.

Was rustig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V
Gesin met klein kinders

Rustige area en net 'n klipgooi se stap van die strand af.

Ons het heerlik gebly in julle pragtige plekkie, die huisie het alles wat jy ookal kan nodig kry en is baie netjies binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om al die plekke om St. Helena te besoek en te ervaar.

Moet ongelukkig baie ry, alhoewel plekke nie ver van mekaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Biancha V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biancha V
Gesin met klein kinders

Baie tuis gevoel.

Die huis het alles bykomstighede wat mens nodig het. Jy hoef niks ekstra saam te neem nie. Die speletjies vir die kinders en onbeperkte WiFi was 'n bonus. Het baie veilig gevoel - lieflijke area om te ontspan. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helgaardt C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helgaardt C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, ruim, netjies.

Seehuisie was baie nice. As 'n mens moet kla sal dit seker die internet wees. Kon nie die rugby kyk nie. Bygesê 'n mens gaan nie weg om TV te kyk nie. Moontlik 'n beter rooster vir die braai. Andersins, die huis was skoon, netjies en baie groter as wat ek verwag het. Daar was als wat ons nodig gehad het in die kombuis. Die persoon wat my gehelp het was baie goed en oor die algemeen het ek regtig geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eumaine J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eumaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en gevoel soos huis.

Ons het baie tuis gevoel by die Seehuisie. Die huisie is goed ingerig en daar is baie spasie. Daar is absoluut alles wat jy nodig het om vakansie te hou - die kombuis veral is baie gerieflik en daar is alles wat jy mag nodig hê. Die huis is baie netjies en daar was tot speelgoed wat ons kleintjie baie geniet het. Die lekkerte van die skottelgoedwasser en wasmasjien was 'n absolute bonus! Die gasvrou, Zueney, het ons baie welkom laat voel! Ons was ook verras met 'n bederfpakkie met eetgoedjies. Ons sal definitief weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sergio D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sergio D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent attention to detail and fully equipped.

Place was great, we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Seehuisie se terugvoer

Baie dankie dat u by ons kom kuier het.
Ons hoop om u gou weer te sien.

Baie oulike mense.

Die Seehuisie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 37, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94027f76adcf569767c7e39846b7cc2492e8e07a41ed2825ba75816d8aa3addbf9bee245ea42ebb360804e1be205ac27e125?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 37 Ray Crescent St Helena Bay 7930 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.725566765146 17.941581453271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem