Die Skilpadjie
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deo Gloria-straat 18, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Skilpadjie bied gemaklike verblyf in 'n knus woonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Die woonstel is in Britannica Heights, St. Helenabaai en bied gedeeltelike see-uitsigte.
Dié oopplanwoonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en daar is 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond en 'n yskassie. Gaste het toegang tot braaigeriewe op die patio. Die woonstelletjie het ook volledige DStv en gratis WiFi. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste kan buite op die stoep ontspan met 'n glasie wyn, of rondom die braai kuier en die gedeeltelike see-uitsig geniet. Die Skilpadjie is naby plaaslike strande, winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Skilpadjie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Deo Gloria-straat 18, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Skilpadjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britannica Heights St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deo Gloria-straat 18, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom