Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skooltjie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Die Skooltjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ruth P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo Serenity.

What a beautiful cottage in the middle of the karoo. Very peaceful and quiet with a lovely mountain view. The perfect place to rest and recharge. Thank you for a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skooltjie se terugvoer

Thank you, Ruth. Was so lovely to have you with us, to realise that you've appreciated the surroundings of the Onder-Karoo, and to have the privilege of sharing your awesome photographs. Regards, Hanlie

Die Skooltjie
Albertus V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Gesin met tieners

Tranquil, peaceful and a place to wind down.

Die Skooltjie is such a fantastic little gem of a place. Loved the wood burning oven and scenery. Thank you Hanlie and Thys for a great little cottage for the two days we spent there. Thank you Thys for the directions to go on the "Ouberg pass" it was absolutely worth it. We will see you again one day when we come down to explore more of the fabulous Tankwa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skooltjie se terugvoer

Baie dankie, Albertus! Ons sien uit na jul volgende besoek - dan sal die kinders hopelik nog bereid wees om saam te kom na die ongerepte, stil karoo! Die onbeperkte Wi-Fi sal seker entoesiasme aanhelp. Julle is so 'n pragtige gesin!
Groete, Hanlie

Die Skooltjie
Chris V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, as jy wil gaan rus en afskakel.

Alhoewel dit koud, nat en gesneeu het, het ons ons gate uit geniet. Die koolstoof het die heeldag gebrand. Dit was 'n voorreg om die geskiedenis van die Heyns familie en Die Skooltjie te ervaar. Thys en Hanlie se gasvryheid, veral met die tuisgebakte broodjie en Lena wat net hout aandra. Ons het nie eers op die plaas met sy pragige natuurskoon uitgekom nie. Sal beslis moet teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The remoteness is incredible, and yet all the luxuries are there.

We had a wonderful long-weekend stay, even getting engaged under the lone kokerboom on the hilltop. Thys and Hanlie were such warm and welcoming hosts, happy to help with directions and recommendations, and firewood to counter the evening chill. They have a wealth of knowledge about the farm and surrounding areas, and appear happy and eager to share the space and the experience. The location is perfect. Far enough off the beaten track, yet accessible by car and equipped with everything you could ask for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skooltjie se terugvoer

Dear Michael
It was such a privilege to have you with us, since you were adventurous yet could appreciate the simplicity and vastness of our Onder-karoo area. I whish you and your fiancê a happy life together and hope to see you again soon!
Regards
Hanlie

Die Skooltjie
Andries S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, netjies, heerlik afgesonder.

Hanlie en Thys se plaas is heerlik afgesonder, maar toeganklik vanaf Sutherland se pad. Great fietsryroete na oorspronlike opstalmurasie op plaas, lekker staproete. Ons het heerlik gerus. Hanlie en Thys is gemaklike en vriendelike gashere. Die huisie is gevul met geskiedenis. Alles is daar, tot genoeg komberse vir die winterkoue. Goed toegerus met sonkrag en fantastiese koolstoof vir hitte. Heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skooltjie se terugvoer

Baie dankie, Andries en Annalise, julle was wonderlike gaste wat die beste uit ons omgewing gehaal het! Ons sien uit daarna dat julle weer in die Tankwa kom kuier!
Groete
Thys en Hanlie

Die Skooltjie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R356, Klipbanksrivier, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f6b54b40ac8c366abeac7422f724c951418b2191bfc8cbe95f0106f45b59c28c5fe81577ff454de84bc879f8c587ac11af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 R356 Klipbanksrivier 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.540281448587 20.270859090602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem