Die Skuilplek
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Yuri G - Des 2021
Algehele gradering
Full of character, the owner went to a lot of trouble.
Bok V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker
Ulanda W - Jul 2021
Algehele gradering
Besonders!
Morgan B - Jun 2021
Algehele gradering
Absolute fantastiese area, baie skoon en netjies en goed ingerig vir reisigers.
Die Skuilplek se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Morgan. Dit is 'n voorreg om ons Karoo lewe met julle te kon deel.
Julle is altyd welkom.
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Werklik gevoel hoe dit op 'n plaas voel en respek gekry vir ons boere. Het die huisie baie geniet.
Die Skuilplek se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is 'n voorreg om die Karoo lewe met julle te kon deel.
Julle is altyd welkom.
Wimpie L - Des 2020
Algehele gradering
Stil en rustig.
Die Skuilplek se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het.
Geseënde jaar vir julle familie.
Karoo Groetnis
Die Conradies
Henna N - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Die Skuilplek se terugvoer
Baie dankie, Henna.
Dit was lekker om julle te ontmoet!
Baie dankie dat julle by ons Gastehuis oorgeslaap het.
Geseënde jaar vir julle familie
Quinton H - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike mense.
Die Skuilplek se terugvoer
Báie dankie, Quinton,
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Karoo Groetnis ,
Marida
Frans S - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Die Skuilplek se terugvoer
Baie dankie!
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Karoo Groete
Shaafi J - Nov 2019
Algehele gradering
Enjoyed the quiet and relaxing environment.
Die Skuilplek se terugvoer
I thank you from the bottom of my heart!
It was such a pleasure meeting you.
We hope to see you again in the near future!
Karoo Greetings
Marida
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R386, De Rust, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap