LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Slabber Huis | LekkeSlaap
+11

Die Slabber Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 116, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Slabber Huis is 'n historiese vakansiehuis in die bekende dorp Melkbosstrand. Die huis is oorkant 'n veilige swemstrand en het 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste kan op die stoep wat op die see uitkyk ontspan, in die son bak of langs die strand loop na nabygeleë restaurante vir heerlike seekos of tradisionele geregte.

Die huis is volledig gemeubileer en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n TV met DStv, 'n DVD-speler, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die huis is ideaal geleë om Kaapstad of die Weskus te verken, asook om Durbanville wynlandgoed te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Slabber Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg 116, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 116, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFOLmSSSVEW10Saq6yvZGE0Xq7nrjI1phJBxpgSAaiPENtu7Z9C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 116 Beach Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.722721232389 18.443631720238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!