by Die Stal | LekkeSlaap
+23

Die Stal

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir Die Stal
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henriette V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Enkelreisiger

'n Versteekte Diamant.

In plaas daarvan om weereens in Colesberg oor te slaap, het ek besluit om 'n nag in Philippolis deur te bring. Dit was ongelukkig al laat, maar ek was aangenaam verras met my ontvangs by Die Stal, en wens ek kon klein bietjie langer kuier! Pragtig netjies, die mense so vriendelik en die geriewe fantasties.

Andries V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met vriende

Plattelandse gasvryheid soos altyd!

Verwag vriendelike diens en baie netjiese verblyf! Ek beveel enige van die Groenhuis se verblyf-opsies baie graag aan.

Belinda N - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die personeel. Die aandete was baie lekker. Die plek is netjies en skoon en is so stapafstand uit die dorp.

Jan L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars en positiewe plattelandse ervaring.

Jens het breedvoerig en baie doeltreffend met ons vooraf gekommunikeer. Toegangspaaie na Philippolis se toestand raak problematies (slaggate). Die Stal was fantasties opgradeer tot 'n fasiliteit wat alles bied vir besoekers. Die kleurvolle en pragtige ou meubels en ander oudhede en boeke skep 'n fantastiese atmosfeer. Die ontvangs was hartlik. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die aandete opsie gekies en was oorweldig met 'n heerlike, baie groot porsie boerekos. Die kragonderbrekings was ontwrigtend, maar genoegsame noodligte was voorsien. Die baie insiggewende boek oor Philippolis, geskryf deur die eienaar self, was boeiend en bied 'n wonderlike beeld van die dorp, sy geskiedenis, die mense, besienswaardighede plaaslik en in die omgewing. Ons beplan om weer die Stal te besoek om al die interessanthede te besoek. Ons bed het gehalte beddegoed gehad, maar die gekraak en raserige houtvloere was al wat ons gepla het. WiFi by die wooneenheid sal baie help. Dankie vir 'n puik verblyf!

Arminda S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arminda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties vir die siel.

Ons was dalk minder as 24 uur daar maar wat 'n fantastiese plek. Dis regtig wat 'n mens se siel nodig het, volgende keer bly ons langer. My honde het die plaaslewe geniet.

Yolandi F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F
Saam met vriende

Smaakvol, rustig en baie gerieflik.

Ons het hier oornag, en vind die dorpie baie oulike en ryk met geskiedenis. Die gastehuis is baie stylvol en gerieflik; en die eienaar het self in die dorp groot geword, en is baie behulpsaam. Die kos van hul restaurant was ook tops en word sterk aanbeveel!

Xander F - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander F

We had a fantastic stay! They go the extra mile to ensure their guests are comfortable and satisfied. Tammy is a wonderful cook and she provided us with a delicious birthday dinner.

We recommend Die Stal.

Mariska N - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaatheid, rustigheid en ouwêreldse sjarme.

Jens, eienaar van Die Stal, het vooraf 'n hele klomp interessante en nuttige stukkies inligting oor Philippolis en die akkommodasie, asook die beste paaie om daar te kom, aangestuur. Verder het hy gereeld met ons kontak gemaak om ons op hoogte te hou van ons verblyf. Die Stal-huisie is vol interessante, antieke stukke en publikasies. Tydens beurtkrag, was daar flitse beskikbaar en enige probleempies is vinnig uitsorteer. Die badkamers is ruim en skoon en die beddens baie gemaklik. Dit is definitief 'n plek om te gaan besoek as jy daarvan hou om ons kleiner dorpies te verken.

Zuretha V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige kuier, met heerlike kos, sal enige tyd weer daar oorbly.

Baie lekker stil omgewing. Heerlike kos. Akkommodasie is modern saam met die oud - baie mooi! Heerlik stil geslaap en heerlike plaasatmosfeer.

Catharine C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and welcoming hosts. The gardens and various locations have been beautifully renovated and really well-maintained. Will definitely stay there again.

Hosts are charming, interesting and incredibly welcoming. The gardens are very well-maintained and the pride of the owners is very evident. Will be coming back every year.

Elna H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike inrigting van 'n ou stal in gaste huisvesting.

So kreatief en smaaklik ingerig. Die gasvryheid en gepaardgaande diens is meer as wat te wagte was: die deurstuur van die week se verwagte temperature; kontakbesonderhede van moontlike aktiwiteit insluitende 'n ete op Ou-Kersaand.

Lieda B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieda B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en oulik!

Dis 'n baie oulike opset en ons het heerlik gebly en gekuier! Hulle doen baie moeite!

Amelia V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Gesin met tieners

Oorweldigend, het nie dit verwag nie.

Ek het onmiddellik met aankoms probeer reël vir nog 'n aand se verblyf, groot teleurstelling dat ons 15 minute te laat was. Ons wou nie oppak nie, dit was hemels.

Hermien V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Saam met vriende

We loved everything about our stay.

We (2 adults, 1 pooch) loved everything about our stay here. The hosts are very friendly and accommodating, the property is gorgeous with a magical garden. We absolutely loved our supper too. Would highly recommend it.

Magda S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Enkelreisiger

'n Ware juweel.

Perfekte blyplek, ek sou nog 'n week kon gebly het! Was heerlik om die windpomp te hoor, heelwat in Philippolis om te sien en sterrekyk is 'n moet! Sien julle definitief weer.

Chidleen H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chidleen H
Gesin met tieners

Wonderlike kuier. Ons was al 'n hele paar kere daar. Sal altyd weer teruggaan.

Baie netjiese geriewe. Pragtige slaapkamers!

Liesl T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Saam met vriende

Heerlike verblyf in Philippolis.

Gerieflike verblyf en troeteldiervriendelik! Groot omheinde erf vir ons honde om rond te beweeg. Ons het net een aand oorgeslaap op pad Kaapstad toe en is gul ontvang deur Madelein. Ons het uitgery Waterkloof toe en met ons terugkeer was daar lekkernye op die stoeptafel - heel onverwags en baie lekker! Ek sal weer oorbly met 'n volgende besoek en meer die area verken na die pragboek van Jens wat die geskiedenis uitbeeld.

Dion B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dion B
Gesin met klein kinders

Wonder hosts and food and location.

Peaceful`place. Food good. Great swimming pool.

Frans S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans S

Baie lekker.

Baie lekker gebly en geëet.

Mariandl P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring. Pragtige kunstige huisie vol ekstra bederfies.

Ons aankoms was klaar n bederf. Ons is hartlik ontvang met sjerrie en biltonghappies. Die gasheer-eienaar is vriendelik en professioneel. Die huis is absoluut kunstig met houtvloere en antieke meubels. Kunstig met soveel ekstra gemak en dinge. Daar was nartjies op die tafel en lekker beskuit. Klomp soorte koffie en tee en selfs my gunsteling Earl Grey tee. Die badkamer is prentjiemooi met 'n pootjiesbad. Die water is warm. Daar is 'n windpomp in die erf. Ek wens regtig alle mense kon hierdie heerlikheid ervaar.

Rozanne W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne W

Best stop over stay in Philippolis.

Nicely decorated and newly renovated. Super clean. Great and friendly staff welcome. Very attentive and very helpful. Nice tough to have books in the room related to the Karoo and area.

Thinus P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus P
Saam met vriende

Die omgewing is rustig en pragtig mooi.

Baie netjies en skoon, kwaliteit beddegoed, en ideaal om weg te breek van die besige stadslewe.

Dries C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries C
Gesin met tieners

Lekker plaasatmosfeer.

Het die hoenders, ganse en ander geveerdes geniet op die werf. Gerieflike kamers met puik badkamers met genoeg warm water. Sal weer daar gaan kuier.

Martin A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Enkelreisiger

Baie oulike plek, netjies en rustig.

Ek het baie lekker gebly in die kothuis. Die ligging (op die rand van die dorp) is ideaal om mens die "plaasgevoel" te gee sonder dat jy kilometers ver hoef te ry op rowwe grondpaaie om jou bestemming te bereik. Die uitsig, sterrehemel en lekker kuierstoep maak van dit 'n unieke en baie aangename belewenis.

Manie A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Authentic Karoo/platteland stay.

Warrants more than just one night - will stay longer soon.

Etienne K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, wonderlik, lekker.

Uitstekende diens. Lekker stil. Heerlik gerus. Diere is goed behandel, almal is bederf.

Ami M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ami M

Gasvryheid in die oortreffende trap. Netjiese skoon verblyf in ‘n mooi omgewing.

Die plattelandse besoek het ons teruggeneem na vergange tye. Die Opstal is kunstig ingerig en die tuin ‘n regte oase. Aandete, soos vooraf gereël was smaaklik en vullend. Die gasheer, Jens Friis, en sy span het ons gehelp om gemaklik en ontspanne ons reis verder te geniet. Linne en handdoeke spierwit en huisie netjies en skoon. Die teerpad soontoe is ook in ‘n goeie toestand.

Johan E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Gesin met klein kinders

'n Dag in die verlede met styl.

Rustigheid in elke manier. Wonderlik kos! Sien julle gou weer.

Chidleen H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chidleen H
Gesin met tieners

Sien sterre.

Dit was ’n heerlike ervaring. Sal definitief weer gaan en die keer langer wil bly.

Eden D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden D

Perfect!

We had an overnight stay at die Stal and it was perfect! So clean and neat. Jens was hospitable and made sure we were settled in. The lady at die Groenhuis was also lovely and friendly when we went to get the keys. We enjoyed our stay and will definitely be back. A big thank you!

Rayno M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno M
Gesin met klein kinders

Karoo-dorp op sy beste.

Baie vriendlike mense. Skoon en netjies. Dis ‘n moet!

Hennie N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker, aangenaam.

Een nag is net nie genoeg nie, sal maar weer moet gaan. Die kos was uitmuntend en die gasvryheid uit die boonste rakke.

Mariska C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mariska C
Gesin met klein kinders

Gasvryheid, uiters netjiese en keurige akkommodasie.

Pragtige splinternuwe plek, ontwerp met presies als wat mens nodig het vir 'n oornagplek en selfs langer verblyf. Meubels en alle toerusting spreek van goeie smaak en hoë kwaliteit. Ideaal vir 'n gesin met 'n troeteldier.

Ilze K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese plek. Vriendelike, gasvrye mense.

Goeie waarde. baie netjiese plek. Karoo-gasvryheid. Pragtige dorpie.

Ulrike K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Enkelreisiger

Bly vir 'n dag of 'n week.

Philippolis is 'n bekoorlike dorpie en Die Stal 'n heerlike plek om te oornag. Daar was vars plaaseiers in die kombuis, en Elsa het weereens 'n heerlik bord kos vir aandete voorsien. Hoop ek kan volgende keer langer bly.

Elisma O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Skoon, netjies en baie rustig!

Ons het lekker gebly, kan beslis aanbeveel!

Die Stal se terugvoer

Dankie, Elisma. Tot ‘n volgende keer.

Die Stal
Jozet M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozet M
Gesin met tieners

'n Heerlike kuier in 'n pragtige huis - wat 'n aangename verrassing!

Die gasheer was baie behulpsaam, vriendelik en het ons laat tuis voel. Die huis is pragtig toegerus, met mooi oudhede, maar smaakvol en het als wat jy nodig het. Die plaasatmosfeer was 'n lekker bonus en ons honde kon heerlik rondhardloop. Ek kan Die Stal definitief aanbeveel.

Carina D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stille vrede.

Ons het tydens ons reis van Bloemfontein na Kaapstad hier oorgeslaap. 'n Effense afwyking van die N1, maar die paaie wat ná en van Philippolis lei, was goed in stand gehou ten tye van ons besoek. Jens het persoonlik kom groet en saam deur die huis gestap om te verduidelik waar alles is. 'n Uiters ervare gasheer met in diepte kennis van die omgewing (soos gesien kan word in die koffietafelboek in die huis wat met sy naam as outeur pryk). Die Stal is 'n pragtig gerestoureerde gebou, ruim en skoon met al die nodige geriewe vir selfsorg. Die kraakwit linne en dik duvets oor elke bed is 'n lekker bederf. Die hoogtepunt is egter die stilte en vrede wat ervaar word wanneer mens laatmiddag op die stoep kan sit en kyk hoe die laatmiddaglug in 'n sterrenag verander. Ons beveel Die Stal beslis aan!

Zahn A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo wonder.

Die Stal is perfect. It is clean and has ample space. We enjoyed sundowners on the stoep and had a lekker braai. Would highly recommend this spot. The stoep is enclosed and perfect if travelling with pets. Jens is a hospitable host. If you would like to know more about the town, Jens is the right guy to talk to.

Charne C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charne C
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Jens was 'n vriendelike en wonderlike gasheer. Ongelukkig het ons beurtkrag gehad en die water het ook afgegaan. Dit het dinge bietjie moeilik gemaak met klein kindertjies. Ons sal wel Die Stal aanbeveel en weer daar verbygaan.

Angelique M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M
Gesin met klein kinders

Kan dit vir seker aanbeveel!

Oom Jens ‘n ware heer, het so lekker gesels, die huisie is silwerskoon en baie netjies, het niks gekort nie, dekor baie interessant en mooi.

Vanessa S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely home.

This was our second stay-over, Die Stal is a lovely home with all necessary comforts catered for.

Jeanne E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne E

Ons het Philippolis se plaasatmosfeer ervaar.

Met die windpomp in die tuin sal ons Die Stal altyd onthou. Alhoewel die kombuis/leefarea aandag benodig, het die feit dat ons lekker kon slaap, daarvoor opgemaak. Knus met reën op die sinkdak was spesiaal.

Nic K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie baie ongelooflike plek. Sal langer wil bly om die plek te sien.

Marike C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike C
Gesin met klein kinders

Uitstkende verblyf.

Ons gasheer was baie aangenaam en behulpsaam gewees. Die verblyf is uitstekend ingerig. Dit is baie skoon en netjies.

Inge D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Vrystaat-wegbreek.

Lieflike geskiedenisryke dorpie en woning met 'n wonderlike gasheer en rustige plaas-atmosfeer!

Anelle S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gerieflik gebly.

Verblyf is gerieflik en baie netjies. Die eienaar was baie vriendelik en het interessante stories met ons gedeel. Ons het die heerlikste skaapstertjies en skaaptjoppies by die Philippolis Karoo Deli gekoop wat ons die aand by die gastehuis gebraai het.

Lasya B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lasya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en gerieflik!

Dit was 'n voorreg om tuis te gaan in Die Stal. Die eenheid is baie goed toegerus en bekoor met ouwêreldse meubels, muurstories en hope plattelandse karakter. Baie dankie vir die mooi ervaring!

Andre J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Die verblyf was onberispelik skoon en netjies. Die meubels het ons terug gevat in tyd, wat 'n belewenis. Die stilte en plattelandse atmosfeer is onbeskryflik. Dankie Jens vir die gasvryheid, wat n belewenis, ons sien jou definitief weer.

Annamarie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie D
Saam met vriende

Netjies, rustig en silwerskoon.

Jens was 'n wonderlike gasheer. Hy het inligting oor die area gelaat wat baie interessant was. Die plek was blinkskoon en uniek. Ons het ons oornag terdeë geniet. Baie dankie.

Anieka M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anieka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Dis 'n lekker outydse plaashuis. Die eienaar is baie vriendelik en het ons tuis laat voel.

Marthie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap in die plaashuis.

Dit is ‘n unieke, ruim ou plaashuis wat mens sommer na jou ouma en oupa laat verlang. Baie vriendelike ontvangs.

Petronella V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis, baie rustig en skoon - alles op plek.

Ons is dadelik vriendelik ontvang, Mnr Friis baie aangenaam, het ons na blyplek vergesel, alles verduidelik en ons rustig gelos om te rus. Kan nie vir beter vra nie.

Anna-marie F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie F

Goed toegeruste selfsorgverblyf in karaktervolle plattelandse dorpshuis.

Ná 'n lang dag op die pad terug vanaf ons vakansie in die Kaap, het ons die middag ongeveer 18:00 by Die Stal gearriveer. Jens, die eienaar, het ons persoonlik kom ontmoet, die ligte kom aanskakel, en seker gemaak dat ons gemaklik en veilig is. Die huis is goed toegerus, en die huislike atmosfeer met mooi antieke meubels het ons dadelik laat tuis voel. Jens het ons ook verwys na 'n plaaslike restaurant, wat binne stapafstand van Die Stal was, en waar ons vriendelike diens, uitstekende kos in 'n mooi tuin onder die Vrystaatse sterrehemel kon geniet. Voorwaar 'n rustige en wonderlike verblyf ervaring by Die Stal!

Bathoni R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bathoni R

Unieke, sielsverrykende plek, rustigheid onder die sterre, perfek na 'n lang dag van die Kaap af.

As jy ietsie soek wat nie op die hoofpad is nie en waar jy die stilte kan hoor en voel is Die Stal 'n perfekte keuse, sou bitter graag meer as net een nag wou oorbly. Pragtige woning, geselligheid van die eienaar was fantasties, dadelik skoene uitgeskop en net vertoef. Heerlik gebraai. Sal vir seker weer daar stop. Dankie!

Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koksfonteinstraat 14, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc600b813b1b1df92a4f822ea53e5940aa5b57fcd60888c2bc8c0f794c9c83c8059825f94f847f26c617bf8a126978df722db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400, nou Vanaf R1 800  per nag, vir 6 mense 55 5 1 5 14 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.257754 25.263362
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem