Die Stoor Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Stoor Bed and Breakfast stel jou in staat om te ontsnap na die rustige stilte en die natuurlike skoonheid van Kameeldrift-Oos. Dit is gerieflik geleë net 45 minute van Johannesburg se middestad en OR Tambo Internasionale Lughawe af.

Verblyf word aangebied in 2 eenhede, 1 met 2 slaapkamers of 1 met 1 slaapkamer. Albei eenhede bied slaapplek vir 4 gaste.

Die eerste eenheid het 2 dubbelkamers, 'n selfsorgkombuis, 'n leefkamer en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die tweede eenheid het 1 dubbelkamer, 'n selfsorgkombuis, 'n leefkamer en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Slaapbank in die leefkamer kan 2 mense akkommodeer.

Braaigeriewe en 'n Kontinentale ontbyt (selfsorg) is beskikbaar. Die Stoor is 9 km vanaf die Zambezi-tolhek op die KwaMhlangu-pad geleë.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Stoor Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]o.za

// Hotjar AB false