Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuin Hekkie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Die Tuin Hekkie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ronel V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse selfsorgeenheid in tuin. 10/10 Leo vir 'n baie mooi gerieflike eenheid.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer, en kommunikasie was goed. Die Tuin Hekkie bied uitstekende, luukse akkommodasie in 'n oopplan selfsorgeenheid met alles wat jou verblyf gemaklik en gerieflik maak. Die eenheid was baie skoon en die elektriese toerusting was van baie goeie gehalte. Die yskas was lekker groot en het vars water en melk ingehad. Op die yskas was 'n led-lig wat jy kan gebruik as noodlig. Die kombuis het 'n gasstoof en oond, wat dit vir jou maklik maak as daar loadshedding is, om nog steeds kos te maak, 'n mikrogolfoond, 'n toaster, 'n elektriese ketel asook 'n ketel vir op die gasstoof. Daar was breekware soos borde, koppies, glase en Leo het aan elke "utilitie" gedink om vir jou 'n baie gemaklike verblyf te verseker. As jy aan iets gedink het, was dit in die laai. Koffie, tee, suiker en filterkoffie was voorsien en moet nie vergeet van die tuisgebakte koekies nie (was baie lekker, dankie). Daar was ekstra bederfies soos olie, sout en peper en speserye wat 'n luuksheid was, want 'n mens baie selde in 'n selfsorgeenheid kry. Daar was 'n tafel en stoele om by te eet en ook 'n lugversorger. Die sitarea het 'n gemaklike bank gehad met 'n TV (geen DStv) ons het nie die TV aangesit nie en 'n gaskaggel. Daar was ook port/sherry, ons het nie daarvan gedrink nie, met 2 glasies. Daar was oulike inligtingblaaie en leesstof om te lees oor die gebied. Die verhaal van hoe die Tuin Hekkie se naam ontstaan het was oulik en spesiaal dat die gasheer dit deel met sy gaste. Die bed het 'n koningsgrootte matras gehad, wat baie lekker geslaap het. Kwaliteit wit linne was op die bed en 'n verre duvet wat lekker snoesig en warm was om onder te slaap, asook 'n groot elektriese multiplug aan beide kante van die bed, met USB-poorte, 3-punt en 2-punt plek vir jou om jou selfoon en ander elektriese toerusting te laai. Die badkamer het 'n groot stort met 'n rainshower, ons het lekker gestort met warm water, wat gou warm was. Daar was seep in die stort asook handeseep en handeroom by die wasbak. Groot wit hand- en badhanddoeke was voorsien. 'n Vollengtespieël teen die muur wat ons vrouens baie waardeer, asook 'n prop en 'n haardroër met 'n lang koord wat dit so gerieflik maak om jou hare droog te maak. Buite was daar 'n "fire pit" en ook plek om te braai op 'n Weber as jy sou wou, en 'n tafel en stoele om by te sit onder die boom. Daar is baie voëls en dis mooi om na hulle te luister. WiFi was voorsien en het goed gewerk, daar was ook parkeerplek vir jou motor op die perseel in die oprit. Ons hondjies het saam met ons gereis en dit was spesiaal om te sien dat Leo ook aan hulle gedink het met 2 waterbakkies en 'n bedjie om in te lê, hulle was sommer gelyk daarin lol. Ons kan die Tuin Hekkie aanbeveel as uitstekende selfsorgakkommodasie en ons gaan binnekort weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Gesin met tieners

Rustig.

Baie aangename ondervinding. Gasheer was baie vriendelik en die eenheid het alle verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnathan Simon F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnathan Simon F
Saam met vriende

A wonderful flatlet, private, cosy, clean with every extra you could wish for.

Beautiful private flatlet accurately depicted on the website. Attention to detail was noted. Comfortable, spacious, with a lovely bathroom, soft cosy bed, and braai facilities, and swimming pool. The host was very welcoming and friendly, and available for assistance at all times. I was able to braai and enjoy the full movie package on the entertainment system after dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel.

Dit was verskriklik lekker. Alles wat jy kan nodig kry is daar. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die rustigheid van die omgewing maak dat jy nie wil huis toe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded our expectations.

We had a fantastic weekend at Die Tuin Hekkie! The suite was spotless, the owners were friendly, and the amenities exceeded my expectations. I highly recommend it for a relaxing getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxing and comfortable stay.

The accommodation was well equipped, the open plan space is large with a private patio braai area. It is within walking distance to wine tasting and at least two restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and comfortable.

We enjoyed the stay. Enjoyed the pool. Had everything we needed for self-catering purposes, even briquettes and fire starters for braai. Even during load shedding, they have a backup generator so TV, lights, etc. still remain fully functional. The hosts are truly amazing, and their willingness to make us feel comfortable and at home is nothing short of amazing. We loved their couch, and the quality of room fixtures was very satisfying. The all-round design was much appreciated.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynis V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem in a quiet little village. The pool was welcome in February.

Everything one could need and more. Special touches. A very comfortable bed and couch. Lovely outdoor features. Pure joy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything we needed and more.

100% comfortable, especially with the little things that one normally doesn't bring with for a 2-night stay. Hairdryer, salt & pepper, cooking oil etc. Thoroughly accessible, private and wish we had had an opportunity to use the fire pit. The birds in the garden were an added bonus. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonora T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring.

Ons het so lekker gebly. Die gasheer is perfek en ons het regte plattelandse vriendelikheid ervaar. Die eenheid is ook baie rolstoelvriendelik met 'n ruim badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit En Gwen S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit En Gwen S
Besigheidsreis

Beslis aanbeveelbaar, rustigheid en voëls se gekwetter baie lekker!

Baie gerieflik en netjiese, skoon akkommodasie. 100% akkuraat tot beskrywing en foto's. Aangename en behulpsame eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien bo.

Ek en my vrou het vreeslik lekker gebly by Die Tuin Hekkie. Die eenheid is besonder netjies en fantasties ingerig met alles wat jy nodig het en nog 'n paar ekstras wat mens nie noodwendig verwag nie, maar wat 'n aangename verrassing is (soos bv. melk in die yskas en tandestokkies!). Leo is uiters vriendelik en behulpsaam en was die perfekte gasheer. As ons ooit weer in die area moet bly, sal ons beslis weer by Die Tuin Hekkie tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en alles beskikbaar.

Baie lekker gebly en alles was beskikbaar. Nie nodig om self goed saam te neem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Dit was n groot plesier om julle by ons te he. Kom gerus weer.

Die Tuin Hekkie
Edrich D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreuk vir 2.

Hulle se plekkie is baie goed toegerus, skoon en 'n gemaklike plek vir 2 mense wat gou 'n wegbreuk uit die Kaap soek. Die meubels, dekor en toebehore het ook 'n moderne, maar tog huislike gevoel aan dit. Die area oor die algemeen is rustig en die uitsigte is nogal iets om oor huis toe te skryf. Dit alles, gepaard met behulpsaamheid en gasvryheid, sal ons beslis binnekort terug lok hierheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amalia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verrassing.

Wat 'n wonderlike verrassing. Alles wat mens van kan droom, so mooi uitgedink en vir die gas se gerief beskikbaar gestel. Vriendelike ontvangs en wonderlike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Baie dankie Amalia.
Dit was vir ons n plesier om julle by ons te he. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Die Tuin Hekkie
Les B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cleanliness is a key factor for us and besides everything else, this venue ticked all the right boxes in this department.

The town of Clarens is really a great place to go and visit, however the town of Riebeek Kasteel comes very close to the ambiance of Clarens. Staying at 'Die Tuin Hekkie', in Riebeek-Wes (5 kms from Riebeek Kasteel) you get a feel of just being outside of the 'hustle and bustle' but close enough to enjoy the town. However, what really sets this apart from Clarens is all the wine estates and olive farms that you can travel to quite easily. Die Tuin Hekkie is the ideal place to spend a week away, using this as a hub while you travel around the region.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Thank you so much Les for your kind words. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. You and Melanie are welcome to stay with us anytime...

Die Tuin Hekkie
Magdel P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en sal weer daar oorbly.

Baie mooi en netjiese plekkie, gerieflik ingerig. Rustig en stil. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Verseker Die Tuin Hekkie aanbeveel. Dankie baie, Leo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Baie dankie, Magdel. Dit was ’n plesier om julle hier by ons te hê. Kom gerus weer.

Die Tuin Hekkie
Gretchen A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Tuin hekkie allowed us to check in earlier than what we were supposed to. We were greeted on arrival by friendly faces. Mr. Leo showed us around and also gave us some information on activities to do in the surrounding areas. There's a map for guests to use if need be. The WiFi password was messaged to us after he left us to our stay. There are shops nearby if you need something. We had complete privacy throughout our stay, and they were kind enough to let us check out later than usual.

They came to say goodbye as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe D
Enkelreisiger

Mooi kamer en geriewe.

Leo was besonders gaaf en behulpsaam. Die eenheid is baie netjies met allerlei bederfies, soos melk in die yskas, lekker kanale op die TV, en koekies. Al wat gepla het, is dat ek nie juis kon buite sit op die stoepie nie - Leo het kunsmis gegooi en die reuk was maar onaangenaam. Ek sou aanbeveel dat hy dit nie doen as daar gaste verwag word nie. Verder: puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Hi Elzabe.
Ons is baie jammer om te hoor dat jou verblyf onaangenaam was. Ek wil graag vir jou noem dat hierdie ons huis is waar ons woon en dat ons die tuin probeer mooi hou, vir ons en vir ons gaste. Van tyd tot tyd moet ons kunsmis gooi en kan nie wag vir wanneer daar nie gaste is nie, want ons weet nie wanneer gaste gaan bespreek nie. Soms maak mense op die laaste oomblik 'n bespreking.

Die Tuin Hekkie
Francois V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, smaakvol.

Hoogs aan te beveel vir een aand se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Gesin met klein kinders

Perfek.

Als was perfek. Eienaars was baie gaaf en ons het lekker oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandri R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Ons het die verblyf geniet. Die gasheer was vriendelik. Tyd daar was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom hier by ons.

Die Tuin Hekkie
Bertha B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha B
Enkelreisiger

Absolutely lovely.

The photos really do not do this cute space justice. The layout is absolutely stunning and you get a sense of peace looking at the surroundings and listening to the birds in the garden. The owners are an absolute pleasure to co-ordinate with and super easy to talk to and were very helpful at all times. They even helped with providing a location pin when I was travelling there. All that you need is in the proximity of about a 3-5 minute drive. I will definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Thank you so much for the compliments. It was an absolute please having you stay here with us. We look forward to having you here again in the future.

Die Tuin Hekkie
Anneke M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Heerlik gebly! Baie mooi en lekker ingerig. Dankie dat ons en Hope so welkom gevoel het. Definitief hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het by ons. Julle, en Hope, is altyd welkom om weer te kom kuier.

Die Tuin Hekkie
Helga O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Baie goed toegerus, netjies, privaat, stil en rustig. Stem ooreen met die advertensie. Leo het deurentyd gekommunikeer, wat die verbly aangenaam en maklik gemaak het. Groot plus vir ons was dat ons Chihuahua, Billy, ook kon oorbly. Daar was selfs vir hom 'n bedjie en bakkies uitgesit. Ons sal definitief weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom oornag het. Julle is altyd welkom on weer te kom kuier.

Die Tuin Hekkie
Carina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike knus, privaat blyplekkie perfek vir 'n oornagstop.

Vriendelike ontvangs en heerlike privaat blyplekkie perfek vir ons wat net een nag wou oorslaap. Die ligging is lekker sentraal en stapafstand vanaf die dorp. Veilige omgewing. Verblyf is mooi en smaakvol ingerig met alles wat jy nodig mag hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi rebriek. Julle is altyd welkom hier by ons.
Leo en Janine

Die Tuin Hekkie
Andrew G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, quiet and relaxing.

My wife and I had the most enjoyable stay at Die Tuin Hekkie. Leo and his wife, our hosts, both have warm, sincere personalities and we felt welcome from the moment we walked in. The accommodation is neat and tidy with beautiful finishes all round. If you need to unwind for a day or two, this is the place for you. I wish we could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Thank you so much, Andrew. We were only too happy to have the two of you stay with us. We hope to see you for another visit in the future.

Die Tuin Hekkie
Bertwill K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertwill K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Was lekker cosy en alles was gemaklik en die vriendlikheid was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier by ons te he.

Die Tuin Hekkie
Nedine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine V

Perfek vir 'n vinnige wegbreek.

Ek het Die Tuin Hekkie vir my ouers bespreek en hulle was dadelik verlief. Elke fyn detail is noukeurig beplan, met alles wat mens kan nodig hê en meer. Leo het hulle laat tuis voel en so ook hul troeteldiere, met 'n bedjie vir hulle bygevoeg. Ek weet hulle sal gou weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuin Hekkie se terugvoer

Baie dankie Nedine vir die pragtige resensie. Dit was ons plesier om jou ouers te huisves, en hulle twee maatjies. Jan en Laetitia is enigtyd welkom hier by ons plekkie.

Die Tuin Hekkie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikenhofstraat 1, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d474f022ba4140de7fea900e77f5aae037b58ca2cc49ca3ddf8f7cc207369f010022cd221e6629236f985e13dce87c65784?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 1 Eikenhof Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.354196648012 18.869918696462
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem