Die Windpomp Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Sep 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Die Windpomp Cottage is ’n gerieflike semi-skakelhuis met 1 slaapkamer wat aan die buitewyke van Calvinia geleë is. Calvinia is welbekend vir sy Vleisfees en reuseposbus in die middedorp. Die eenheid is ideaal vir oornaggaste of dié wat blomme kom kyk gedurende blomme-seisoen.

Die huis het lugversorging en slaapplek vir gaste op 'n dubbelbed in Slaapkamer asook dubbelbed in woonvertrek en ook ’n slaapbank vir 2 kinders indien dit vooraf gereël word. Die badkamer het ’n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het 'n gemaklike sleeper couch en 'n TV met Open View-dekodeerder (OVD).

Daar is ’n ingeboude binnebraai en ’n buitebraai met tafels en stoele waar gaste kan kuier.

Veilige parkeerplek word op die perseel agter ’n hek voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Die Windpomp Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Windpomp Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R770 R693 per nag (vir 4 mense)

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Sep 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false