Die Windpomp Guesthouse
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Garbstraat 10, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
-
Vanaf
R700R595 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Windpomp Guesthouse is in Beaufort-Wes en het 10 privaat en suite-kamers wat elk 'n privaat ingang het.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek. Elke kamer het 1 veilige parkeerplek en daar is beperkte parkeerplek vir sleepwaens op versoek beskikbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is nie lugversorging in die kamers nie, net 'n plafonwaaier en lessenaarwaaier. WiFi is beskikbaar.
Beaufort-Wes het 'n pragtige uitsig oor die Niuweveldberge en is soveel meer as net 'n oornagplek. Hier kan jy die Groot-Karoo ervaar met 'n besoek aan die Karoo Nasionale Park. Daar is ook die museum en huis van die wêreldberoemde Professor Chris Barnard wat deel is van die dorp se erfenis. Geniet 'n skemerkelkie-toer op 'n donkiekar of gaan saam met die plaaslike gidse op 'n fietsrit. Voetslaanroetes, perdry, vierwielmotorfietsritte, jag en gholf is maar net 'n paar van die doendinge beskikbaar in Beaufort-Wes.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 280
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Garbstraat 10, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Windpomp Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Garbstraat 10, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap