Die Wit Huis ( Paulsen str)

Gastehuis
2-Enkelbedkamer by Die Wit Huis
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n yskassie, lessenaar, TV en koffie- en teemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Elke eenheid het 'n privaat ingang, veilige onderdak parkeerplek en 'n gemeenskaplike braai-area. Gratis wi fi. Die Wit Huis is 2 blokke van die hoofstraat. Gaste kan loop na al die winkeltjies en eetplekke in die pragtige Parys. 2km van Parys Golf Baan

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste word versoek om die bestuur van hul aankomstyd in te lig. 'n Boete van R200 word gehef indien gaste ná 18:00 inklok, tensy dit vooraf gereël word.
Daar is nie parkeerplek vir karavane, waentjies of bote nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Queen Room at Die Wit Huis
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis wi fi Veilige parkering 2km van Parys Golf and Country.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Ketel
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste word versoek om die bestuur van hul aankomstyd in te lig. 'n Boete van R200 word gehef indien gaste ná 18:00 inklok, tensy dit vooraf gereël word.
Daar is nie parkeerplek vir karavane, waentjies of bote nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Albatross Kothuis
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n ys-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus. Albatross Kothuis het satelliet-TV. Gratis wi fi. Daar is veilige, onderdak parkeerplek. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe. 2km va Parys Golfbaan

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste word versoek om die bestuur van hul aankomstyd in te lig. 'n Boete van R200 word gehef indien gaste ná 18:00 inklok, tensy dit vooraf gereël word.
Daar is nie parkeerplek vir karavane, waentjies of bote nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Paulsen Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dbe32e316d50a47f24bec90888256660796d0f6db2b715fabf4931365db6147d6c10d467535883bed925d4bc5ab9bcb1be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 16 Paulsen Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.898265 27.465788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang