Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikbek se Plek

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 83

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Dikbek se Plek
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Floris K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floris K
Gesin met klein kinders

Uitsonderlike mooi uitsig.

Regtig 'n mooi plek. Rustig geleë, met 'n baie mooi uitsig. Presies wat ons gesoek het. Al wat gekort het was basiese dinge soos koffie, tee, suiker en sout wat 'n mens in 'n akkommodasie sou verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Saam met vriende

Uitstekende verblyf. Goeie diens. Ongelooflike uitsig.

Die huis is ruim vir 'n groot groep gaste. Die huis is netjies en het alles wat benodig word vir selfsorg. Die wasmasjien is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met vriende

We'll be back!

Dikbek se Plek is situated in the ideal location, i.e. spectacular view and positioned away from busy crowds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Gesin met tieners

Die perfekte plek om te kom ontspan en die natuur te geniet.

Ons het ons wegbreek vreeslik baie geniet. Die ligging bied 'n asemrowende uitsig oor die see en krans. Dit was wel fase 6 beurtkrag, maar dit het geen demper op ons naweek gesit nie. Die rustige atmosfeer en baie plekke om te besoek in die area was 'n groot plus. Ons kan nie wag om terug te gaan nie. Ons het baie veilig gevoel en nooit bekommerd gewees oor kriminele elemente nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caley L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caley L
Gesin met klein kinders

Comfortable home with amazing view.

Needs a few upgrades as kettle lid broken, dustbin lid broken, and light in spare room not working, but otherwise lovely view and all you need. Only one plate on stove working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter K
Gesin met klein kinders

Gemaklik en stil.

Gemaklike huis. Baie skoon en knus. Ons voel nie altyd vinnig tuis in ander huise nie, maar ons was nie dikbek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansu E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansu E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike uitsig, gerieflik, goed toegerus.

Die binnebraai was heerlik omdat dit koud en winderig was toe ons daar was. Daar is alles wat mens nodig het vir oornagverblyf, of selfs baie langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P
Saam met vriende

Goed toegerus, rustige omgewing.

Sal definitief weer van hulle gebruikmaak. Gasheer baie doeltreffend. Die huis het presies aan ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old nostalgia, awesome view.

Why is check out at 9 am though?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikbek se Plek se terugvoer

Hi Joan,

Thank you for your feedback and glad you enjoyed.

It's a very busy time of year hence early check out time.
So sorry!

Regards

Alan

Dikbek se Plek
Susann S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf met 'n pragtige uitsig.

Ons meet altyd verblyf met die vraag: "Sal ek weer van die verblyf gebruik maak"? Die antwoord vir Dikbek se Plek is 'n duidelike "Ja".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikbek se Plek se terugvoer

Baie dankie Susann.

Ons is baie bly julle het die huis geniet.

Hopelik sien ons julle weer.

Groete
Alan

Dikbek se Plek
Peter L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Saam met vriende

Mooi uitsig.

Baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing getaway from the city.

Home away from home in beautiful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikbek se Plek se terugvoer

Hi Helena, thank you for the kind words and we do hope to see you again. Alan

Dikbek se Plek
Lizaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan V
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerdus V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus V

Dit was rustig.

Vir my is dit net 'n belewenis om by die see te wees en dit saam my familie ook nog te kan doen is die beste. En dis 'n rustige dorp met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa F
Gesin met klein kinders

Puik, was heerlik.

Ons het gegaan vir my baba se 1ste verjaarsdag en het dit vreeslik geniet. Uitsig was puik en akkommodasie was perfek uiteengesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bossie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al ons verwagtinge is oortref!

Strandfontein is 'n baie rustige dorpie, as mens dit 'n dorpie wil noem. Daar is 'n kafeetjie wat die nodige voorsien en Kommetjie Restaurant waar ons dikwels gaan eet het! En dit is dit, niks meer en niks minder en dit is vir seker die rede dat dit rustig en stil is. Doringbaai wat 10 km vanaf Strandfontein is het 'n Handelshuis en vars seekoswinkeltjie, so as Strandfontein se kafeetjie jou nie kan help nie, maak 'n draai by Doringbaai en geniet sommer ete by Seespens. Soos reeds vermeld het, Dikbek al ons verwagtinge oorskry en die groot bonus was dat ons hondjie toegelaat is en vrylik in die erf kon rondloop sonder om opgepas hoef te word. Wat uitstaan: die onbelemmerde uitsig oor die see, die geruis van die branders maak nie saak van watter kant die wind kom nie en die gehalte van linne wat voorsien was. Alan met wie ons reëlings vir die sleutel getref het is 'n baie aangename persoon en bereidwillig om die ekstra myl te loop sou dit nodig wees. Dit was egter nie nodig want alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikbek se Plek se terugvoer

Thank you Bossie for the time taken to leave your feedback. It was an absolute pleasure having you and we do hope to see you again in the near future.
Kind regards

Dikbek se Plek
Charl V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met vriende

Rustig en ligging is perfek.

Die ligging is perfek. Naby die strand en restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita R
Saam met vriende

Amazing view!

We'll be back! This place has everything you could need, amazing value for money and the location is quite spectacular! Alan was such a helpful host and it was a pleasure working with him! We can't wait to plan our next visit here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikbek se Plek se terugvoer

Thank you so much for taking time to leave your review. We are glad you enjoyed your stay with us.
Regards,
Alan

Dikbek se Plek
Shaun O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun O
Saam met vriende

Amazing.

The place are big and neat. Couldn't ask for a better place. I would recommend this house to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Gesin met klein kinders

Our stay was fantastic!

The view where we have been staying was the best. The sunset over the ocean was breathtaking. Everything was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine S
Gesin met klein kinders

Enjoyable.

Kitchen cupboards full of owners possessions. Would be nice to have at least one empty cupboard for food storage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens V
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek naweek.

Rustige area met pragtige akkommodasie en seeuitsigte. Met dorpies wat relatief naby geleë is, was 'n dagbesoek selfs aan Nieuwoudtville met al sy versteekte besienswaardighede moontlik en insiggewend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S
Saam met vriende

Dit was baie lekker!

Dit was ons eerste besoek aan Standfontein. Was deel van ons blommekyk-roadtrip. Pragtige dorpie met mooi baai en was ons verras met die baie blomme! Ekstra bonus na ons besoek aan die verre Namakwaland se blomme. Ons verblyfplek, Dikbek, was baie mooi, met pragtige uitsig op rotsformasies en die see. Die huis is baie mooi netjies en gerieflik. Skoon. Heerlike donsduvet vir die koue aande wat ons daar was. Mens kan sien die eienaars is trots en op hulle plek. Die ontvangs en oorhandiging van sleutel deur Alan was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik gebly! Moes dit selfs verleng het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V
Saam met vriende

Wonderlike 2 dae. Lieflike uitsig. Baie goed toegeruste huis. Ruim kuierplek.

Huis het genoeg breekgoed. Nie net 6 van alles nie. Groot yskas en vrieskas en braaigeriewe. TV en wasmasjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Goed geleë. Skoon en netjies. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danita G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita G

Baie rustig en ongelooflik mooi.

Beste plek waar ons in 'n lang tyd gebly het met die mooiste uitsig met alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester S
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Pragtige uitsig en huis het alles wat jy moontlik kan nodig kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier in Dikbek se plek. Kon nie gevra het vir 'n beter view nie. Vriendelike agente

Ons het ongelooflik baie lekker gerus. Die area is baie mooi stil, so jy slaap sommer lekker. Ons sal die plek sterk aanbeveel vir mense wat wil kom rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek om rustig te verkeer.

Stil en rustige plek, baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Pragtige uitsig, maar familiefoto’s en kruideniersware in die kombuiskaste laat mens voel soos ‘n indringer wat die eienaar se privaatheid skend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikbek se Plek se terugvoer

Hi Paul
We have since re decorated the property (removed pictures on walls) and converted the garage area into an indoor braai room!
We do hope to see you again in Strandfontein in the near future.
Regards
Alan

Dikbek se Plek
Josephine S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine S
Saam met vriende

Beautiful view.

The place is very peaceful and beautiful. House is neat and has everything you'll need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan S
Saam met vriende

Pragtige uitsig - goed toegeruste huis- kort net 'n binnebraai

Daar moet beperking op dagbesoekers wees by braai area - daar moet toegesien word dat hul hul rommel opruim met vertrek. Strandfontein so 'n mooi plek - het so baie potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesweg 12, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d1a7030ed698b0a1ba70ce4fd1d920ea9ae61a7341fe86f13c59c692a0d878c9166a933718990258e82f535235bccf9449c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 12 Bamboesweg Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.758350438596 18.224487680396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem