Opsomming van Resensie
Rulet V - Feb 2020
Gemiddeld
Dinkwe is 'n pragtige, rustige plek met vriendelike behulpsame diens. Als is skoon en netjies met als wat jy benodig. Die selfsorg-eenhede verskaf privaatheid.
Samuel V - Des 2019
Gemiddeld
Die eienaar, veral die dame baie behulpsaam en vriendelik. Was altyd daar om te help.
Eben V - Sep 2019
Gemiddeld
Baie aangename en lekker verblyf geniet vir 5 dae. Sal weer teruggaan.
Petrus C - Mei 2019
Gemiddeld
Het baie lekker gebly en sal weer gebruik maak van hulle.
Irene V - Apr 2019
Gemiddeld
Rustige, ontspanne atmosfeer.
Ignitia P - Jan 2019
Gemiddeld
Als is perfek.
Gwen B - Aug 2018
Gemiddeld
Ongelooflike goeie gasvryheid. Hemelse ontbyt. 10/10.
Dinkwe Lodge & Guest House's terugvoer
Gwen,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer en ons hoop om jou weer hier te verwelkom eendag. Als wat mooi is.
Groete,
Dinkwe Lodge & Guest House
Morne V - Aug 2017
Gemiddeld
Die blyplek is privaat en rustig.
Riaan B - Mei 2016
Gemiddeld
Pragtige plekkie, baie mooi kamers, heerlike ontbyt.
Elma O - Jan 2015
Gemiddeld
Dit was rustig en lekker.
Maria V - Sep 2013
Gemiddeld
Baie rustig en vriendelik.
Bert K - Aug 2013
Gemiddeld
Goed.
Angus R - Jun 2013
Gemiddeld
Lovely and cosy. Really enjoyed the stay!
Kobie J - Feb 2013
Gemiddeld
We really enjoy our stay and love the hospitality received
Eric M - Jun 2012
Gemiddeld
The guest house is very clean and the room was perfect with good customer service.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30ste Laan 873, Villiera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Geen kinders onder 9