LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dino's 1 Bed Apartment | LekkeSlaap
+8

Dino's 1 Bed Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan 24, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dino's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou het die ideale ligging naby die KIKS (CTICC) en verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n elektroniese kluis. Die en suite-badkamer het 'n aparte stort en bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n verskeidenheid kookgerei, eetgerei en 'n wasmasjien. Die leefarea langsaan het 'n houttafel met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale.

Daar is 'n skuifdeur wat van die sitkamer na die balkon met sy luisterryke uitsigte oor die omgewing lei. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en toegeruste gimnasium. Die gebou het ook 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstafel en aangewese parkeerplekke met afstandbeheertoegang.

Dit het die ideale ligging naby nagklubs, restaurante, museums, 'n MyCiti-bushalte en die Kunstekaap en dit is net sowat 3 km vanaf Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Dino's 1 Bed Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hans Strijdom-laan 24, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan 24, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqvhezYjDRaay5GsOfUnzgWPQ0Buh1B0YF5u4wrlDTl6qHbyBBi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 380  per nag (plek vir 2) 24 Hans Strijdom Avenue Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.91783 18.4237
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!