+97
Selfsorg in McDougallsbaai

Dis Al! Akkommodasie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 415 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Ivan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ontspannend. Ek ht baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dis al is my gunsteling akkommodasie in Mc Dougallsbaai. Baie lekker geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dee S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Comfortable, good location and everything we needed was provided. Everything went smoothly and we loved our stay and will return in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Alles wat daar is, is nodig. Lekker geslaap. Al wat kort is, is WiFi, maar dit was ok. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina A
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Great place to stay. The walk to the beach was relaxing. This was my second stay here and it was peaceful and very much needed. The customer service was also more than amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette F
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Rustig, kalm. Dis Al! was regtig die beste keuse wat ek kon maak toe ek vir akkommodasie in McDougallsbaai gesoek het. Die plek het die perfekte "cottage"-gevoel en alles was ongelooflik mooi, skoon en netjies. Karlien was ook so vriendelik en behulpsaam, wat die verblyf nog lekkerder gemaak het. Ek het in "Jolyt" gebly saam met my twee honde, en ek het baie waardeer dat die muurtjie en hek hoog genoeg was sodat hulle nie kon oorspring nie. Die ligging is absoluut perfek – stapafstand van die strand af. My enigste klein kritiek is dat, indien jy die agterste twee huisies bespreek, jy moet weet dat die waterpomp agter daardie eenhede is. Dit kan nogal lawaaierig wees, veral in die aand, en jy gaan wakker word wanneer iemand water gebruik. Alles in ag genome sal ek Dis Al! beslis aanbeveel en weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Breathtaking. It was great; the accommodation was perfect and well equipped. Staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Dit sal goed wees as voertuie agter toe hek kan staan. Het lekker gebly, kon lekker braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alan K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2026

Clean and comfortable. Great place to stay, it's neat and clean. I will definitely add this to my recommended list and it's added to my preferred places to stay when passing through.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy G
1 nag
4.6
Apr 2026

Pleasant and comfortable at a good price. Clean basic accommodation a stone's throw from the ocean. Nothing fancy, but it would be a great choice for a family with 2 kids who are on a budget. I liked the seaside ambience and think this would also be an attractive feature for people from upcountry. The bed was extremely comfortable, and I slept very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 415

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dougall Street, Mcdougall's Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85db5501ce8f8cee42e960c95d30ece595133f6e4fed04203a9bb6a8455887ab36a36ef56007fc1cd7a91034fc411d099328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 415 5 1 5 Dougall Street Mcdougall's Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.278781575994 16.880621910095
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang