Selfsorg in McDougallsbaai

Dis Al! Akkommodasie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 393 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
René V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Heerlik in oortreffende trap! Ons was aanvanklik bang agv die algemene veiligheid en die feit dat voertuie buite staan, maar dit was veilig! Ons kon rustig slaap en het elke oomblik geniet. Ons het in ontspan gebly en die uitsig was pragtig! Alles wat ons nodig gehad het, was in die chalet. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Le en luister na die branders. Maak venster oop en ruik die see waters. Die beste en mees geskikte oornag slaapplek met kinders. Voel soos huis vanaf die huis. Vriendelike diens en stapafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viki R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very pleasant and relaxing. Pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Salig. Baie stil, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker awesome. Die verblyf was fantasties. Ek sal dit altyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Dis Al! Akkommodasie
Baie dankie, ons waardeer ook gaste soos julle.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelius K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Goed toegerus, gesellig, waarde vir geld! Heerlike gebly in Salig! Die huisie is gesellig en perfek toegerus met letterlik alles wat 'n mens nodig het. Absolute waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very demure. Stay was very good. I'll go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Na 'n lang reis was die verblyf salig en rustig. Dankie vir 'n baie netjiese verblyf! Die gasvrou was hulpvaardig en vriendelik. Verblyf is naby die see en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie M
1 nag
5.0
Aug 2025

Rustige lekker verblyf. Lekker geslaap. Gerieflike akkommodasie en see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 393

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dougall Street, Mcdougall's Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85db5501ce8f8cee42e960c95d30ece595133f6e4fed04203a9bb6a8455887ab36a36ef56007fc1cd7a91034fc411d099328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 393 5 1 5 Dougall Street Mcdougall's Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.278781575994 16.880621910095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang