Dis Beau-tie-ful
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1706
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Elsabe F - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek.
Wilna V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Amelia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Die verblyf was absoluut heerlik. Alles wat mens nodig het is daar.
Wayne G - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic, fabulous & awesome all in one!
Louise V - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Gerrie V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Netjies, skoon en smaakvol.
Ashley K - Okt 2023
Algehele gradering
Goed.
Mariana O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en veilig.
Mecealine A - Jul 2023
Algehele gradering
We loved our stay, home away from home.
Shana L - Jun 2023
Algehele gradering
Was really beautiful, the unit is clean and everything you need is there.
Albert V - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Liesl W - Mrt 2023
Algehele gradering
Soos die naam sê, dit is pragtig, perfek geleë en het alles waaraan 'n mens kan dink.
Dorie F - Mrt 2023
Algehele gradering
What a quaint little place. Ample space for 2 people. All equipment that you require was available.
Vivian S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker
Jane E - Feb 2023
Algehele gradering
Plekkie is cosy, netjies, mooi en gerieflik.
Fransie P - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning plekkie en baie goed geleë. Sal weer bespreek vir ons volgende kuier.
Keith S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en oggend-seelug fantasties.
Avron H - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome. Peaceful.
Denise H - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, heerlik gerus.
Andre S - Okt 2022
Algehele gradering
Ek sal jul plek verseker vir my vriende aanbeveel. Dit is stylvol gemeubileer, naby alles, netjies.
Avril P - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Frans Jacobus L - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goed en gerieflik.
Anthony E - Aug 2022
Algehele gradering
Paternoster is a stunning town to visit. Dis Beau-tie-ful is a lovely apartment within walking distance of the beach.
Jolene P - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, lekker.
Kay E - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik, pragtig, goed ingerig.
Magda E - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was perfek!
Armand D - Apr 2022
Algehele gradering
Best breakaway from the city life.
Thinus S - Apr 2022
Algehele gradering
'n Pragtige plekkie, presies wat ons nodig gehad het.
Marius K - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige vakansiehuisie.
Ida B - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Michelle R - Mrt 2022
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our visit.
Bernhard W - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rudene Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Hendre P - Feb 2022
Algehele gradering
Restful, tranquille, noticeable effort on owners behalf to deliver an above average experience. Will be back.
Marguerite T - Jan 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Santa A - Nov 2021
Algehele gradering
Kon nie vir beter wens nie. Mooi skoon, goed geleë.
Klaas Jan C - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Marie V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik uitgerus in pragtige omgewing!
Nicholas P - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing and rejuvenating.
Piet B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Liezl B - Aug 2021
Algehele gradering
It was serene and a beautiful spot to recharge the soul.
Radiyah B - Jun 2021
Algehele gradering
It was peaceful, laced with tranquility.
Alan S - Jun 2021
Algehele gradering
Great place to stay and value for money.
Lees meerRoelof L - Mei 2021
Algehele gradering
'n Fantastiese blyplekkie reg by die see.
Lees meerAnsonette K - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Peter L - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi toegeruste en gerieflike kothuis by die see.
Marietjie V - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik, die plekkie pragtig en alles binne loop afstand. Gaan beslis weer terug.
Michael H - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful and relaxing environment.
Martie J - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was beautiful!
Eumaine J - Des 2020
Algehele gradering
Oulik, netjies en net 'n klipgooi van die see geleë.
Mj D - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het bitter lekker gekuier, die plekkie is klein maar het letterlik alles wat jy nodig het.
Kobie V - Okt 2020
Algehele gradering
Die huisie doen gestand aan sy naam. Dit is beau-ti-ful en so keurig binne. Loop afstand van die see en ook restaurante.
Marlize P - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf vir 2 persone.
Andriette S - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, geëet en gerus! Dankie.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kormorantstraat en Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap