Cradock Akkommodasie by Divaldi's | LekkeSlaap
+2

Divaldi's

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Botha-straat 6, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Divaldi's is selfsorg-eenhede in Cradock wat bekostigbare verblyf aan vakansiegangers bied.

Elke selfsorg-eenheid het 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas en mikrogolfoond. Daar is ook DStv en lugversorging vir die warm en koue van die Karoo. Elke eenheid het ook 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Die selfsorg-eenhede bied 'n rustige wegbreek. Gaste kan in die swembad afkoel of net sonbaai in die rustige omgewing.

Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Divaldi's
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Louis Botha-straat 6, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Divaldi's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Botha-straat 6, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhZWIxMzIyLTk0OWItNGY2Yi1iNzdmLWE5YjUyNzkyNjdjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 6 Louis Botha Street Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.16235 25.62919
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za