DK Villas Skilliepark
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
DK Villas Skilliepark is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos. Die woonstel is net 'n paar minute van die strand af.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met linne van Egiptiese katoen, 'n vere-duvet en -kussings. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-uitleg en stort.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n Caesarstone-werkblad, elektriese stoof en oond, dubbelwasbak, skottelgoedmasjien, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n beskutte balkon met 'n ingeboude braai en etenstafel met sitplek vir 6.
Daar is gratis WiFi en 1 motorhuis vir die eenheid. Die kompleks het 'n swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by DK Villas Skilliepark sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 39
Jaar gelys 5
Ligging
- Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink DK Villas Skilliepark het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom