Houtbaai Akkommodasie by DK Villas The Boardwalk | LekkeSlaap
+29
+29

DK Villas The Boardwalk

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 020 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxfordstraat, The Boardwalk, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

DK Villas The Boardwalk is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Houtbaai buite Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is naby die strand geleë.

Die modieuse en smaakvol versierde woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort. Al die beddens het vere-duvets en -kussings en word met Egiptiese katoenlinne oorgetrek.

Die ten volle toegeruste oopplan-kombuis spog met Caesarstone-werksoppervlaktes en beskik oor 'n elektriese stoof en kooktoestel, 'n dubbelwasbak, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en in die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi is in die woonstel beskikbaar. Die eenheid het kelderparkeerplek vir 1 motor en nog 'n parkeerplek op die perseel vir 'n tweede motor. Die kompleks is sowat 1 km van die hawe en die restaurante af geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by DK Villas The Boardwalk sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir DK Villas The Boardwalk
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oxfordstraat, The Boardwalk, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxfordstraat, The Boardwalk, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ed9f29a4a963004832d589f368f4b18e1874e25e4680085cbd7cc1076f340116a1fc62a5f4c95c60c2ff9ac7dcfa28dc0ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 020  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Oxford Street The Boardwalk, Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.039531947904 18.349771360436
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za