Dockside 502 by CTHA
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mechau-straat 31, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 216 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dockside 502 by CTHA is 'n kontemporêre woonstel in die hartjie van Kaapstad se lewendige woonbuurt De Waterkant en is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike binnenshuise swembad en 'n gimnasium. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie woonstel is ook naby nuwerwetse boetieks en uitstekende restaurante. Verder is die bekende V&A Waterfront, Cape Quarter Winkelsentrum en die stad se ikoniese besienswaardighede ook naby.
Slaapplek
’n Bespreking by Dockside 502 by CTHA sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 203
Jaar gelys 11
Ligging
- Mechau-straat 31, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Dockside 502 by CTHA het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mechau-straat 31, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom