Dolfynsig 2

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Dolfynsig 2 is 'n vakansiehuis in 'n veiligheidskompleks in Dolfynstrand. Dié dorp is ideaal geleë tussen Walvisbaai en Swakopmund en is die perfekte wegtrekplek om die omgewing te verken.

Dié drieslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en spog met 'n lieflike see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien. Daar is 'n braai-area binne met 'n TV wat leo na die patio met stoepmeubels en 'n see-uitsig. Daar is ook 'n alarmsisteem en 'n dubbelmotorhuis.

Doendinge in die area sluit 4x4-roetes, visvang, kajak op die see, dolfynvaarte, vierwielmotorfietstoere in die woestyn en voëlkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Dolfynsig 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dolfynsig 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 600 per nag (vir 6 mense)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za