Dolittle Cottages
Beskrywing
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Daar is ook ’n koningingrootte-slaapbank in die leefarea. Die badkamer het ’n bad en stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ander klein toebehore, asook eetgerei en breekware. Daar is ’n ontbytkroeg met stoele en die sitarea beskik oor ’n platskerm-TV. Buite is daar ’n onderdakstoep met meubels en ingeboude braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die kothuise, maar ’n asbak word voorsien om buite te gebruik.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ons het verskeie troeteldiere soos honde, katte, hoenders en donkies, so ons vra dat kinders asb. opgepas sal word.
Ons laat klein troeteldiere toe, maar slegs as dit vooraf gereël word en as albei kothuise saam bespreek word deur dieselfde groep gaste. Ons beplan om die kothuise troeteldiervriendelik te maak, maar op die oomblik is dit nog nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murray-straat 60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom