Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolittle Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Dolittle Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karen N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Gesin met tieners

An absolute gem!

We had a wonderful 2 nights at Doolittle Cottage. The cottage has everything (and more) to make your stay comfortable. It has a lovely relaxed atmosphere and we enjoyed doing very little whilst we were there .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shay-lee E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shay-lee E
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie dankie vir die lekker tyd daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Groot plesier Shay-lee. Bly julle het lekker gekuier. kom gerus weer!!

Dolittle Cottages
Fransche S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransche S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Dolittle Cottages was baie netjies en gerieflik. Dit is 'n oulike plek vir kinders met die donkies wat daar is. Ek sal dit vir ander mense beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Groot plesier Franche. Bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer!

Dolittle Cottages
Clasie W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clasie W
Saam met vriende

Wat 'n ongelooflike wegbreeknaweek uit die stad uit!

Ons sal beslis weer by Dolittle gaan bly as ons in Swellendam wil kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Dankie Clasie. Bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer!

Dolittle Cottages
Leon V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

UItstekende waarde vir geld, baie skoon en ligging perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Good morning Leon, so glad you had a good time. Please come again. Kind regards. Anneke

Dolittle Cottages
Karen H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met vriende

Quality finishes throughout!

The farm animals are such a welcome surprise. We had a wonderful relaxing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Goeie more Karen, ons is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer. Vriendelike groete. Anneke

Dolittle Cottages
Hendrik L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Gesin met tieners

Lekker, rustig en gemaklik.

Dit was 'n lekker stop tussen ons ander bestemmings. Was baie gemaklik en rustig. Dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvie S
Gesin met tieners

A little gem of a place.

The cottage was spotless and had everything we needed with lovely personal touches. We absolutely loved the friendly donkeys, sheep and chickens. Lisa and Chantelle were wonderful free hosts. We wished we could have stayed longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Thank you, Sylvie, for the wonderful review.
It was such a pleasure meeting you and your family and we are thrilled you enjoyed your stay.

Until next time, all the best.
Dolittle Cottages.

Dolittle Cottages
Tania S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Gesin met klein kinders

Netjies, gerieflik en prakties.

Pragtige huisie met alles wat jy nodig het. Genoeg spasie, groen gras en lekker stoep. Kids het die donkies geniet. Bonus: WiFi, kragopwekker en DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Saam met vriende

Gerieflike huisie, veilig.

Perfekte plek om 'n paar dae te bly. Vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques J
Gesin met tieners

Enjoyable 2 night stay. Loved the farm feel.

Well set up unit which was clean and neat. The friendly donkeys were a treat to watch and we enjoyed feeding them some carrots. Only criticism is the sleeper couches which had some sharp wires which poked through when you sat on them. Sure they can easily be repaired. Big plus for us was the backup power which came on during loadshedding. Overall a very enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Hi Jacques,

Thank you so much for your review and our humble apologies for the couches.

We have ordered new couches and are waiting impatiently for their arrival (6-8 weeks lead time) so that we can get rid of the ones we currently have.

When you visit us again there will be no poking couches, we promise.

Kind regards,
Team Dolittle

Dolittle Cottages
Retha C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha C
Gesin met klein kinders

Heerlike netjiese verblyf.

Baie mooi blyplekkie, heerlik rustig. Die huisie was baie skoon en netjies en baie goed ingerig. Kinders het ook diere en spasie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tess G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess G
Gesin met klein kinders

Best breakaway.

This has been our third time staying here and they never disappoint. I have an 8 and 1 year old and they always have a camping cot ready for us. The kids love the animals and you get the feeling of farm life while in town. Absolutely great space and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verena D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena D

Family gathering.

Clean, neat and well stocked. Will definitely recommend. Multiple families and kids, we had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne M
Gesin met klein kinders

Rustige gebly in plaasatmosfeer.

Heerlik gekuier by Dolittle Cottage. Die donkies en hoenders was 'n hoogtepunt vir ons 1-jarige dogtertjie. By ons aankoms is ons vriendelik ontvang en daar was wortels in die yskas om die donkies mee te voer. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rithaa D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rithaa D
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

The animals were the highlight of my 2 year old's trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lené K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker in die dorp met 'n plaasatmosfeer.

Die plek is pragtig ─ 'n lekker stoep met gemakstoele om te lê en kyk vir die hoenders wat op die gras wei en kom aanklop vir ietsie om te peusel. Die donkies het ook kom hallo sê en dit was 'n heerlike tydverdryf. Die cottage self was luuks, skoon en netjies met alles en nog meer wat 'n mens kan nodig hê. Ons het heerlik gebraai met hout wat verskaf was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tillie N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie N
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustige naweek!

Netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Hulle het selfs 2 kampkotte voorsien vir ons kleintjies! Die donkies, skape en hoenders is baie oulik en fassineer die kinders vreeslik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneleen A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker ontspan. Die donkies, skaap en hoenders het ons geselskap gehou.

As voorstel is 'n kluis - het een gemis. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons gelukkig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig, vreedsaam.

Netjies, goed toegerus en veilige verblyf. Plaasdiere dra by tot rustige atmosfeer. Braaihout en heerlike braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Heerlik

Wens ons kon langer bly. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D
Saam met vriende

Fantastiese kuier in Swellendam.

Ons het Dolittle besoek vir 'n vriendin se kombuistee. Ons het die naweek vreeslik geniet. Die hele huis was silver skoon en al die kombuisgeriewe was in uitstekende toestand. Ek kon glad nie fout vind nie. Ek sal beslis Dolittle aanbeveel en op my lysie hou van plekkies om na terug te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilmie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G
Enkelreisiger

Loved it! Lovely cottage with a farm feel right there in town.

Clean, neat, modern, yet cozy accommodation with everything needed for a great self-catering stay. Host even left some carrots in the fridge to feed the donkeys. Already referred someone, and will definitely be returning myself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rensa V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensa V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie netjiese verblyf in ’n pragtige omgewing, sal dit sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon H
Gesin met klein kinders

It was amazing and perfect. Very beautiful and clean.

Very beautiful and clean location. Host was very nice, polite and very helpful. The service of the staff/ workers was of excellence and was always there to assist and help where needed. My stay at the cottage was perfect and my little family really enjoyed it to the max, especially my little daughter who had the most amazing time bonding with the animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect!

My husband and I stayed at Dolittle Cottages on 2 separate occasions, about a month apart, for a week each time. The Cottage has everything you could need for self-catering as well as little luxuries; all of high quality. The unit is very spacious with a large stoep, grass area and communal plunge pool for guests. The donkeys and chickens are a joy to have around. The housekeeping and grounds staff are very friendly and accommodating. This is a must-stay establishment when in Swellendam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

This has been a tremendously peaceful amazing weekend.

I was looking for a peaceful weekend and that's what I got. A child friendly place for my daughter. She was amazed by the beautiful animals and lovely pool to cool off in on the hot summer days. We had a wonderful stay and this will be our go to place every time we visit Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Gesin met tieners

Amazing!

Pragtige uitsig. Skoon en netjies. Als wat jy nodig het. Baie lekker vakansie gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Good Afternoon Salome,
We truly appreciate this lovely review from you, thank you so much for taking the time to rate us and for your kind comments.
It’s much appreciated, we hope to see you again soon,
Best Wishes,
The Dolittle Team

Dolittle Cottages
Roelf V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaaskuier in middel van dorp!

Ons het vier heerlike dae deurgebring by Dolittle Cottages. Die kothuis is pragtig, ruim en uitstekend toegerus. Dit voel werklik of jy op 'n plaas bly in die middel van die dorp. Langs die rivier (wat sommer lekker afgekom het na die goeie reën op ons aankomsdag) en met 'n uitsig op die kampie waarin 'n skaap, drie donkies, en 'n paar werfhoenders! Ons het baie veilig gevoel (danksy die elektriese sekuriteitsbedrading en alarmstelsel). Die braai op die stoep was heerlik en die motor het gebaat by die skadunetparkering. Alhoewel die twee kothuise langs mekaar gebou is, het dit tog privaat gevoel. Ons kan geen kritiek lewer op die heerlike verblyfsopsie in Swellendam nie. En sal sonder twyfel terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Vriendelike diens in rustige omgewing. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Good Afternoon James,
Thank you so much for taking the time to write this review and for your kind comments.
It’s much appreciated!
Wishing you and your family a very Happy New Year and we hope to see you again in the future.
Best Wishes,
The Dolittle Team

Dolittle Cottages
Frances O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances O
Saam met vriende

We spent a long weekend at Dolittle Cottage and enjoyed our stay thoroughly!

This is just a very special place - the animals are special and create a rustic farm atmosphere, yet one is in the town and close to shops and other sight seeing experiences. But I needed nothing more than just sitting on the stoep of the cottage, relaxing with a book or just doing nothing! It felt as if I had been away on holiday for a week and not just a long weekend. Owner friendly and accommodating. Exceptional experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga H

Absolutely Amazing

Our stay was fantastic, Lisa and her husband are very accommodating. The cottage was fully equipped with more than what you need and so wonderful to stay in. The animals add to the amazing atmosphere. I will definitely recommend and return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

How lovely, thank you so much!
We appreciate you taking the time to write this review and for your very kind comments.
Wishing you and your family a very Happy New Year and we hope to see you again in the future.
Best Wishes,
The Dolittle Team

Dolittle Cottages
Antoinetta B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wow plekkie! Sal enige dag terugkeer vir die vrede en sorgsaamheid van die platteland.

Die uitleg is uitstekend! Ruimte, kwaliteit, niks ontbreek nie, pure bederf. Die donkies en skaap en pekanneute was 'n groot bonus en die plaasgevoel heerlik! Ook die uitsig op die berge, sekuriteit, omgewing. Maak vir seker 'n draai by die Bontebokpark - wat 'n weggesteekte juweel! En besoek Wildebraam taste room! Dankie vir alles. Julle is super puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Hi Antoinette,

Thank you so much! We're over the moon to hear you enjoyed your stay with us.
Thank you for recommending Bontebok and Wildebraam too.
We hope to see you again here at Dolittle!

Kind regards
Lisa

Dolittle Cottages
Wynand V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Saam met vriende

Oornag verblyf tydens 'n motorfiets toer

Drie vriende op 'n langnaweek wegbreek motorfiets toer deur die Overberg

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Good Afternoon Wynand,
Thank you ever so much for taking the time to write this review, we truly appreciate it.
Wishing you a very Happy New Year and we hope to see you again,
Best Wishes,
The Dolittle Team

Dolittle Cottages
Deon R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike netjiese en baie behulpsame gasheer en sielerus in gerieflike atmosfeer.

Dit was nou 'n goeie keuse om ons week lange wegbreek af te sluit. Netjiese skoon gerieflike akkommodasie met oog vir detail en goed toegerus. Die rustigheid wat die donkies by bring gee plaas atmosfeer. Beslis aanbeveelbaar vir paar nagte se oorbly! Ons kom weer. Baie dankie en seëninge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamare W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamare W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik en spesiaal.

Ons het in DoLittle kothuis gebly en dit was duidelik dat daar baie moeite gedoen word om te verseker dat die huisie netjies, modern, skoon en gemaklik is! Ons reis baie, ook in die buiteland, en die kothuis was regtig een van die mees gerieflike en mooiste selfsorg eenhede waarin ons nog gebly het. Die teenwoordigheid van die 2 donkies, 'n skaap en 'n paar hoenders het die ondervinding nog meer spesiaal gemaak en ek het dit baie geniet om vir die donkies die wortels, wat in die yskas is vir hierdie doel, te gee. Sal beslis weer by DoLittle cottages bly as ons weer in die Swellendam omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton S
Besigheidsreis

Fantastic place to stay at.

Host is very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manny D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny D
Gesin met klein kinders

Veilig, netjiese plek.

Vriendelike verwelkoming, huisie baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-mari M - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig. Rustig.

Dis die mooiste huisie en dit voel of jy op die plaas is al is jy in die hartjie van die dorp. Die 3 donkies en die skaap maak dit ekstra spesiaal. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en die natuurskoon met diere (donkies/skaap en hoenders) het dit net soveel beter gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf plek baie netjies, rustige omgewing en die kersie en het lekker die donkies en skaap gevoer.

Heerlik gebly, alles was perfek. As diere jou laat tick is dit die plek om te wees. Heerlik om die donkies kos te gee en die skaap en as bonus het 'n hoender ons elke dag kom besoek. Net op dié noot, vat baie wortels saam, die donkies het 'n groot eetlus en weet mooi hoe om te vra, maar dit is heerlik om hulle te voer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Baie dankie Dawid, ek is so bly julle het jul tyd by ons geniet. Jou woorde het my dag gemaak. Dit was 'n groot plesier om julle weer te sien.

Dolittle Cottages
Leani B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani B
Gesin met klein kinders

Ons het so lekker gebly en sal vir seker terug kom!

Ons het verskriklik lekker gebly by Dolittle Cottages en ons dogtertjie (18 maande oud) het haarself gate uit geniet met die diere en groot grasperk. Die kothuise is mooi en netjies, die grasperk is groen, die diere is vriendelik en alles is rustig om jou. Ons sal vir seker weer hier bly vir 'n naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gernie A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gernie A
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gernot C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gernot C
Saam met vriende

The two spacious cottages Do Little and Do Less are hidden gems.

Do Little and Do Less, the two cottages available, are very well-kept and totally spacious. We will definitely come back and make Doolittle Cottages our constant stay when being in Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Thank you Gernot! It was a pleasure hosting you and we look forward to you visiting us again!

Dolittle Cottages
Daniel G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G
Saam met vriende

Hosts are friendly and helpful.

Really enjoyed our stay at Dolittle Cottages. Lisa was very helpful and would definitely visit again. The chickens in the morning was my daughters high-lite. It was like an Easter egg hunt, you never knew where they laid that egg next.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die gashere is vriendelik en behulpsaam.

Ons verblyf by Dolittle Cottages het dit baie geniet. Lisa was baie behulpsaam en ek sal beslis weer kom besoek aflê. Die hoenders soggens was my dogters hoogtepunt. Dit was soos 'n paaseiersoektog; jy het nooit geweet waar hulle die eiers gaan lê nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met vriende

Baie netjies, skoon, goed toegerus en waarde vir geld.

Sal enige tyd aanbeveel, baie goed toegerus en netjies. Ons foto-sessies saam met die 3 donkies en henne wat elkeen 'n eier in die kombuis en braai-area kom lê, het vir ons groot opgewondenheid gebring. Was beslis 'n baie goeie keuse en veilige omgewing om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ans V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ans V
Gesin met klein kinders

Hierdie is uitstekende akkommodasie!

Hierdie is uitstekende akkommodasie. Die chalets is baie goed toegerus. Dis gesellig en alles is op sy plek. Die terrein is baie netjies en sekuriteit op standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Baie dankie Piet! Ek so bly julle het dit geniet by ons. Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet.
Groete
Lisa

Dolittle Cottages
Rouzelle G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouzelle G
Gesin met klein kinders

Stylvol, luuks en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Baie dankie, Danie. Ek is so bly julle het dit by ons geniet! Dit was 'n groot plesier vir ons en julle sal altyd welkom hier wees.

Groete,
Lisa

Dolittle Cottages
Frik V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Gesin met klein kinders

Baie netjies toegeruste en skoon kothuis met vriendelike gasvrou en -heer

Baie dankie vir meer as aangename verblyf en ons kom vir seker weer kuier. Julle kothuis is besonders goed toegerus en was skoon en netjies wat ons onmiddellik tuis laat voel het. Groete tot volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Baie dankie Frik, ek is so bly julle het dit geniet, dit was 'n plesier om julle te ontmoet en julle is altyd welkom hier by Dolittle Cottages!

Groete
Lisa

Dolittle Cottages
Anel F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel F
Gesin met klein kinders

Ongelooflik! Een van die beste ooit.

Die huis was so netjies en mooi en als was perfek! Die atmosfeer en Lisa se gasvryheid was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle L
Saam met vriende

Baie oulik, netjies en lekker!

Lekker huisies, mooi netjies en 'n baie lekker braai stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Baie dankie Rachelle! Ons is so bly julle het lekker gekuier by ons.

Dolittle Cottages
Karla P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla P
Gesin met klein kinders

6 out of 5 stars, couldn't ask for more!

What a great cottage, it is absolutely amazing! The whole experience is absolutely amazing I really would recommend this to anyone, there is a small splash pool that my daughter loved. Everything is so neat and tidy, of the best quality. Small touches made it so homey. We got cherries as well as nuts and it was a very nice surprise. The staff was so friendly and the donkeys adds a nice farm touch. It is close to everything and was a absolute pleasure staying there. We will def see you soon again! Thanx so much for everything!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla S
Saam met vriende

It was extremely relaxing and tranquil.

Away from city life and nature-filled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marle L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Wens ek het langer gebly!

Baie oulike plekkie, netjies en sal aanbeveel. Goeie diens, kan niks slegs sê nie. Wens net ek kon langer gebly het. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Baie dankie Marle, ek is so bly jy het dit geniet by ons, so lekker om dit te hoor!

Dolittle Cottages
Charlotte D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D
Saam met vriende

Heerlik en so gerieflik.

Ek het nog nooit in enige self catering akkommodasie gebly wat so luuks en goed toegerus is nie. Alles was pynlik netjies en skoon. Dit is so mooi en huislik ingerig. Die omgewing is pragtig en ons het die donkies en hoenders net so baie geniet. Ek sal dit enige tyd aanbeveel, selfs vir diegene met kinders, want daar is lowergroen grasperke om op te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie Charlotte! Dis is wonderlike om te hoor julle het ons plekkie so geniet. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te hê en julle sal altyd baie welkom hier wees.
Groete,
Lisa

Dolittle Cottages
Yvonne N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Die plek is netjies en baie mooi! Baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Thank you so much, I'm so happy you enjoyed your stay!

Dolittle Cottages
Anton J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton J

Mense was baie gasvry.

Ek sal die plek definitief aanbeveel. Mense was baie gasvry en dit het aan al ons behoeftes voldoen. Wil graag sien dat hulle 'n sukses maak van hulle akkommodasie. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ali Su G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ali Su G
Gesin met klein kinders

Comfortable, neat, clean accommodation, well-located en route to final destination and great farm-like setting makes it excellent for kids!

It was a pity about the geyser. Intermittent hot water doesn't make for a pleasant shower experience. A few too many little decor elements. Would prefer less, especially when travelling with little kids. Otherwise a great little gem, with friendly welcoming service and I will definitely recommend to others and consider as a rest-stop when passing-by on a road trip again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, gerieflik, rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Moet nie 'n minuut voor die inkloktyd kom nie. Maak seker die geyser het gas vir warm water.

Plek is baie netjies. Moet nie daar opdaag 'n minuut voor die inkloktyd nie. Geyser het nie gas gehad nie. So maak seker die warm water is okay veral as dit wintermaande is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Thank you for your feedback. However, I would like to point out that you arrived an hour early, not 1 minute early and the cottage was not yet cleaned properly. The gas was full, however we did have a problem with the geyser and the technician was called in the following day to rectify the matter, our gas is checked constantly to ensure it is never empty. It is extremely sad that as you arrived in a very bad mood, you found it necessary to swear at me when I advised you at 1:05 that your cottage was still being cleaned and prepared for you. I do take comfort in the fact that you are the only guest to ever complain about any of our facilities and services. Our security includes each cottage having an alarm, electric fencing around our entire property, a security gate which can only be opened by remote control, as well as 24-hour cameras and armed response, more than that cannot be expected.

Dolittle Cottages
Sarette E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette E

Heerlik.

Baie skoon, netjies, gerieflik. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Thank you so much. I'm so pleased you enjoyed your stay.

Dolittle Cottages
Susan V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Onverbeterlik!

Kan dit heelhartig aanbeveel! Die plek is ruim, netjies en baie stylvol! Die diere in die kampie langsaan dra by tot 'n heerlike landelike atmosfeer van kalmte en rustigheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit was 'n plesier om julle by ons te hê en hoop julle kom kuier weer op 'n ander dames pad reis.
Groete uit Swellendam,
Lisa

Dolittle Cottages
Natashja T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashja T
Gesin met klein kinders

Ons het ongetwyfeld 'n diamant in Swellendam ontdek. wat 'n ongelooflike ervaring!

Ons het die mees ongelooflikste ervaring gehad by Dolittle Cottages en ek bedoel regtig ongelooflik! Die eienaars het regtig uit hulle pad gegaan om seker te maak alles is perfek. Die huis was ongelooflik pragtig, netjies en skoon en in die huis is daar absoluut alles waaraan jy kan dink, ons het niks gekort nie. Die eienaars verstaan beslis wat 'n mens nodig het as jy 'n aand weg is van die huis, beslis waarde vir geld. Die hoeveelheid detail is net te veel om te noem. Jy kan letterlik net daar stop met jou klere en iets om te eet, want die res is alles daar. My seun het heerlik op die groot groen grasperk gespeel en het die donkies vreeslik geniet. Ons gaan regtig baie weg en bly in baie plekke en julle plek kry ongetwyfeld 10 uit 10 van ons. Dolittle Cottages gaan ons beslis weer sien as ons in Swellendam is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Thank you for that awesome feedback. We're over the moon you enjoyed your stay and found everything you needed to make it a great one. I can't tell you how happy your comments made us and we can't wait to have you stay again.
Thanks again so much
Lisa & Walie

Dolittle Cottages
Brian L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly owner and the accommodation and surroundings are very beautiful.

We found the owner very helpful and friendly. The accommodation is very beautiful and everything needed was available. It is a very a very cosy place that my wife and I enjoyed so much. The surroundings are also very beautiful with the animals and feel of nature at your doorstep. The accommodation is also in very close proximity to the town and places to explore in Swellendam such as the historical museums, farms and other fantastic places to visit within Swellendam. Very nice accommodation and highly recommend it. Well done and thank you for the lovely experience Lisa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Hi there. Thank you so much for that awesome feedback! It was such a pleasure meeting and hosting you and I'm delighted that you enjoyed your stay with us. We could hardly tell anyone had stayed, you left the cottage so spic and span.
Thank you again.

Warm regards,
Lisa

Dolittle Cottages
Soney M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soney M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en meer wat jy nodig het.

Pragtige netjiese akkommodasie. Ideaal vir mense met kinders ook. Heerlike groot grasperk. Alles wat ons benodig het was daar gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Thank you so much Soney. Delighted you enjoyed your stay, it was a pleasure meeting and hosting you.
Kind regards,
Lisa

Dolittle Cottages
Fanie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Fantastiese ligging, moderne goed toegeruste verblyf met wonderlike gasvryheid.

Ons is hartlik verwelkom deur die wonderlike gasvrou. Ons is veilige parkering aangewys. Die eenheid is vars en nuut. Dit is silwerskoon en baie goed uitgerus. Dit is ruim en gemaklik. Jy voel na aan die natuur met pragtige bome en berge om jou. Vriendelike donkies groet van anderkant 'n heining. Ek sal enige tyd weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie Fanie.
Ek is so bly julle het jul tydjie hier geniet. Dit was so lekker om julle te ontmoet en hoop ons sien mekaar weer.
Groete
Lisa

Dolittle Cottages
Hanli K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli K
Enkelreisiger

Stilte in die storm.

So baie is gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Baie skoon en netjies. Rustig. Ons voel verkwik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Baie dankie Hanli, dit was 'n groot plesier.

Dolittle Cottages
Elfriede M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfriede M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation exceeded our expectations by far.

The owners are very helpful and go out of their way to make the stay pleasant. The animals are so friendly and the stay should be especially nice for children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anine J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine J
Saam met vriende

Puik.

Ongelooflik mooi en skoon. Baje vriendelike eienaars. Sal definitief volgende keer weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Pragtig, nuut, modern. Eienaars baie gasvry. Awesome beddens en beddegoed. Mak donkies is te oulik. Ons beveel Dolittle 1000 keer aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R
Gesin met klein kinders

Wat jy sien is wat jy kry - pragtige kothuise en ons sal beslis weer daar bly met ons volgende besoek.

Pragtig en baie gemaklik in die Cottage gebly ons klein kinders was gaande oor die diere en dis regtig kindervriendelik. In Swellendam is daar bitter min kindervriendelike verblyf, so dié was 'n pluspunt. Eienaars is professioneel, vriendelik en behulpsaam en ons kon nie vir meer vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolittle Cottages se terugvoer

Thank you so much. It was a pleasure having you and your family stay, your children were such a pleasure and I enjoyed their company very much. Thank you for leaving the cottage in such good order, you are ideal guests and will always be very welcome back!

Dolittle Cottages
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cfe1c76e7dce46b9ff8470d1534a150a715e21952a9703ad3266c47669d78b098c0b0a862421eb0e14ea72f15213b7a813e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 60 Murray Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.02784003805 20.43971390311