Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Bay Beach House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Zandile T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

It was awesome. We had an amazing stay. The staff was really hands on and helpful. Elize, Judith, and her team as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judith
Dolphin Bay Beach House
Thank you Zandile for choosing our beach house. I am so thrilled that you enjoyed your stay.

Lizelle B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Rus vir die siel. Ongelooflike uitsig! Puik diens! Alles en meer wat jy benodig! Netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderful stay. Location incredible. Great location and very accommodating hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yackshna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Perfect beach house for a relaxing holiday! The house is beautiful, neat and well maintained. The location is amazing. The beach access was very close. The house has good safety measures. We had a really great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerusha P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Beautiful beach house right on the beach. We had the most amazing stay at Dolphin Bay Beach House - it truly is a beach house. Bright, airy and with lots of space for a group of 12, it had all the mod cons to make our stay comfortable. Our family loved the experience of being able to walk down to the beach from the verandah and seeing the kids play in the sand - while we enjoyed sundowners on the verandah. The house feels like a home and we all slept well, listening to sound of the ocean at night. Great fishing spot too. We had great communication from Mike, and Elise who welcomed us on arrival. All in all, an excellent choice for a beach stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Relaxing stay. Immaculately clean. Fantastic sea views. Well secured property. Wonderful, friendly hosts to welcome you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

A wonderful experience. We loved our stay and will certainly be back again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Fantasties. Baie lekker gekuier, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Vriendelike diens, ligging en netheid van die huis is uitstaande. Dolphin Bay Beach House is 'n ruim huis met 'n groot leefarea en voldoende slaapplek om 'n hele huisgesin met kinders en kleinkinders te huisves. Die toegang na die strand vir die gesin as geheel is baie maklik en vining, so ook vir 'n wandeling en visvang. Die kombuis is goed toegerus met maklike onderdaktoegang na die garages. Die veiligheidstelsel is baie effektief en ons het glad nie bedreigd gevoel nie. 'n Baie sterk aanbeveling vir 'n groot groep of uitgebreide huisgesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Gerief met view! Hierdie strandhuis bied 'n ongelooflike ervaring aan 'n groot gesin wat wil kom ontspan en die wonderlike natuurskoon wil geniet. 'n Voltydse huishulp dra by tot 'n bederf vakansiegevoel. Mike en Karin is baie hulpvaardig en gasvry. Dankie vir die wonderlike ervaring. Sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 640, Sir Harry Lauder-rylaan 2, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfae6fb3a9ad5529cdf1a81789a612a122ac5de05efa0c87aa3efb17a503034bd3984dc4789fd42e185a5a9f63151807f5e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12) 16 5 1 5 640 Portion 2 Sir Harry Lauder Drive Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.99812 30.26746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang