Munster Akkommodasie by Dolphin Bay Beach House | LekkeSlaap
+25

Dolphin Bay Beach House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Naweektarief buiteseisoen: R4950 per nag.
Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 word gehef en is betaalbaar voor die inklokdatum.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode binnenshuis.
Geen harde musiek word op die perseel toegelaat nie, dit sluit die kringluidsprekers en voertuie in.
Die eienaar/bestuurder is nie aanspreeklik vir enige verlies of skade aan privaat eiendom op die perseel nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 640, Sir Harry Lauder-rylaan 2, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZGVjMDc0LTY2MTUtNDQ2NS1iMDlkLThlYmJlYWVmODFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 12) 10 5 1 5 640 Portion 2 Sir Harry Lauder Drive Munster 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.99812 30.26746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za