Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurvy-straat 12, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dolphin Cottage is 'n oulike selfsorghuis in Langebaan op 'n landgoed, en is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die strand.

Die lieflike huis bied slaapplek aan 8 gaste, insluitend kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die lieflike slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed en 2 stapelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe in die huis. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na die beskutte kuierarea met 'n ingeboude braai en lei na die swembad met 'n tuin. Die huis is 2 km vanaf Club Mykonos Casino en Laguna Mall. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Dolphin Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ryan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 9

Ligging

  • Suurvy-straat 12, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurvy-straat 12, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9f413815f760795ec478a596dd2633edd95cb5ce23b05acd371793488f4b36472f65c1ee0810fc612e1fac11c804cb540ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 12 Suurvy Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.043911666984 18.046894699931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem