Wildernis Akkommodasie by Dolphin Dunes Guesthouse | LekkeSlaap
+25

Dolphin Dunes Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Dolphin Dunes Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolanthia O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanthia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was beautiful.

Breathtaking view of the ocean. Everything was clean and tidy.

Henré D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henré D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was netjies, gemaklik, en rustig - net wat ons nodig gehad het.

Wildernis en omgewing is 'n besondere deel van Suid-Afrika. Dolphin Dunes se akkommodasie pas netjies by hierdie besondere omgewing in. Ons verblyf was netjies, gemaklik, en rustig - net wat ons nodig gehad het.

Elmo L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike tyd!

Pragtige uitsig, vriendelike diens en groot, luukse kamers. Skouspelagtige area! Sal beslis weer teruggaan vir 'n vakansie.

Charmaine S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis was fantasties, sal enige tyd weer gaan - die eienaars was so vriendelik en behulpsaam.

Pragtige, lieflike gastehuis, so lekker gekuier en mense is so vriendelik. Enige tyd sal ons weer gaan - beslis. Die beste plek om te wees in Desember.

Ria F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel met uitstekende diens.

Uitstekend lys van restaurante en aktiwiteite en aanbevelings het baie gehelp. Dit sou goed wees as hulle versoeter kon verskaf i.p.v. net suiker.

Wilene P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wilene P
Gesin met klein kinders

Die kamers is netjies en ruim & die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons het lekker gebly, alhoewel die pad naby aan die Gastehuis geleë is, en nogal geraas het saans. Die personeel was baie vriendelik gewees.

Sydney P - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really great room, views and reception.

This is really easy to find, good parking and extremely friendly reception. We can only imagine that must be a great stay in warmer weather. We should have stayed longer but will do so next time. Great people.

Gunther M - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gunther M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig

Veilig plek.

Vanaf R1 440
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 440
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 440
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxton-keeromstraat, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NGIyMDRkLWU4M2MtNGRhNC05YmZmLWMyYTllM2M0ZTcwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 440  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Buxton Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.997884 22.602608
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za