Bloubergstrand Akkommodasie by Dolphin Inn Blouberg | LekkeSlaap
+67

Dolphin Inn Blouberg

20 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Foam-weg 7, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dolphin Inn Guest House is naby die strand in Blouberg geleë. Die gastehuis het slaapplek vir maksimum 16 gaste. Dis die ideale plek om te bly vir diegene wat op soek is na 'n skoon kamer en vriendelike diens in 'n sentrale ligging naby die strand en restaurante.

Die gastehuis het 8 en suite-slaapkamers, 5 dubbelkamer, 2 2-enkelbedkamers en 1 gesinskamer. Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is gratis WiFi ook. 'n Volledige ontbyt word daagliks teen 'n addisionele tarief voorsien, tensy anders vermeld. Gaste het ook toegang tot 'n gastesitkamer en 'n beskutte binnehof met 'n swembad. Wasgoeddienste, motorverhuringsdienste, toere en lughawependeldienste is op versoek beskikbaar.

Dolphin Beach is net 10 minute se stap van ons gastehuis af en dit staan as die vlieërbranderplankrystrand bekend. Dit is naby talle restaurante, winkels, kroeë, koffiewinkels en vlieërbranderplankryskole. As jy inkopies wil doen, kan jy Table Bay Mall, Seaside Village en Eden On The Bay besoek wat ook verskeie restaurante het. Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront is 20 minute se ry weg.

Dolphin Inn Blouberg is baie gewild aangesien dit naby die strand en Marine Circle Club met alle restaurante, branderplankrywinkels, kroeë, en nog meer is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Dolphin Inn Blouberg
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Foam-weg 7, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Inn Blouberg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Foam-weg 7, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5OTYzOWVkLTY2ZjAtNDU2ZS1iZmY1LWJmMDUxZGU0OTg1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 7 Foam Road Blouberg 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.8172838 18.4758284
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za