Mouille Point Akkommodasie by Dolphin Inn Guesthouse | LekkeSlaap
+27

Dolphin Inn Guesthouse

13 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Beach Pad, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dolphin Inn Guesthouse is binne loopafstand van die Kaapstad Stadion af. Ons het 11 kamers beskikbaar, almal toegerus met en suite-badkamers, LCD TV's, yskassies, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 1 luukse suite op die eerste verdieping met 'n see-uitsig beskikbaar. 'n Kontinentale of Engelse ontbyt is ingesluit, en die kamers word daagliks skoongemaak.

Ons is in 'n veilige omgewing geleë. Wonderlike wandelings langs die promenade en die nuwe Urban Park is maklik bereikbaar. Koffiewinkels, restaurante, kroeë en salonne is op ons voorstoep. Koop jou beursie leeg by die V&A Waterkant met ontwerper-boetieks, restaurante, flieks, banke, lewendige vermaak, bootritte, 'n akwarium en veel meer, net 2 km weg. Die Metropolitan Gholfbaan is agter ons, en die Virgin Active-gimnasium net 'n kort draffie weg.

Ons is geleë in Strandweg met uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland, en 'n gerieflike busroete sal jou neem na die waterfront, middestad en Kampsbaai. Maklike toegang tot die N1 en N2 snelweë. Ons kan reël vir lughawependeldienste en toere om jou om die skiereiland te neem, Tafelberg of Robbeneiland te besoek, of die wynlande te verken. Huur 'n fiets of see-kajak, en verken die omgewing, of gaan sit net terug en neem die uitsigte waar met 'n mengeldrankie of 2, terwyl jy oor die baai uitkyk.

Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Dolphin Inn Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 75 Beach Pad, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Inn Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Beach Pad, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmYzk3YjU4LTM0MGItNDA3NC1hNjk4LTRmOTZiMzEzZTdjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 75 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-00:00 10:00 -33.900519801498 18.404223918915
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za