LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+59
Gastehuis in Mouille Point

Dolphin Inn Guesthouse

  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 75 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dolphin Inn Guesthouse is in Mouille Point in Kaapstad geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe-geleenthede, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, waaronder Tafelberg, Kaappunt en Robbeneiland. Dolphin Inn Guesthouse is stapafstand van Kaapstad se sokkerstadion en daar is 'n aantal restaurante, delis en salonne binne loopafstand.

Verblyf is beskikbaar in 11 en suite-kamers wat geskik is vir 22 gaste. Daar is1 Deluxe-suite met 'n balkon wat spog met 'n uitsig oor die see, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Verder is daar 10 standaardkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Rook is verbode in die kamer en dié kamers het elk gemaklike beddens, 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n klein werkstasie. Die kamers word daagliks skoongemaak.

'n Volledige Engelse kan bestel word en 'n verskeidenheid graanprodukte, vars seisoenale vrugte en sap, jogurt en brood is beskikbaar. Ontbyt is by die tariewe ingesluit en word bedien in 'n gemeenskaplike leefarea met uitsigte oor die oseaan en die promenade. Die promenade-area is gewild onder drawwers en fietsryers van vroegoggend tot laataand en is 'n uitstekende plek om na die dolfyne, walvisse en verbygaande bote te kyk.

Daar is gratis optiesevesel-internet in die hele gastehuis.

Nabygeleë doendinge en besienswaardighede sluit in die V&A Waterfront, swem, fietsry, voetslaan, wynproe, die akwarium, gholfspeel, kajakroei en valskermsweef. Die V&A Waterfront spog met talle wêreldklas-restaurante, winkels, bioskope, regstreekse vermaak, skilderagtige bootvaarte en die bekende Two Oceans-akwarium.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Cecile V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, goeie ligging. Diens was baie goed. Karen wat die plek bestuur, is wonderlik en gasvry.
Okt 2025
Olga L
5.0
'n Heerlike verblyf by Dolphin Inn Gastehuis. Ons onlangse verblyf by die Dolphin Inn Gastehuis in Kaapstad was niks minder as wonderlik nie. Geleë la...
Sien meer
Mrt 2025
Ria De Villiers R
Saam met lewensmaat
4.8
Puik, sentraal geleë akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Baie goed geleë, naby aan restaurante en op die promenade. Skoon en smaakvolle dekor. Ons het...
Sien meer
Jan 2025
Carel S
4.6
Maklik om te vind. Lekker om te bly. Lekker ligging langs die see. Smaaklike ontbyt!
Jul 2026
Tania V
Gesin met tieners
5.0
Huislike atmosfeer, "home away from home". Karen se gasvryheid is ongelooflik. Verblyf was heerlik. Sal vir seker weer van Dolphin Inn Guesthouse gebr...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 75 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Inn Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

75 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeded8103e400e61d21c839eb6f230304a17298a0123e1f408c991c2d0c9125b70fd4e9515d07fc2d25a633b9b56729c2dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 75 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.900519801498 18.404223918915