Table View Akkommodasie by Dolphin Views Beach Apartment | LekkeSlaap
+18

Dolphin Views Beach Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensweg 3, Portico, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 395 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin Views Beach Apartment is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Table View. Dié woonstel bied 'n uitsig oor die see en op Tafelberg en is oorkant die pad van 'n gewilde strand vir vlieërbranderry en branderplankry.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot nog 'n badkamer. Die 2 enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele en 'n sitarea met 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig. Gaste kan hul sporttoerusting in die privaat stoorkamer bêre. Daar is 2 veilige kelderparkeerplekke en onbeperkte WiFi is gratis beskikbaar.

Die woonstel is sentraal geleë en bied toegang tot die strand, restaurante en winkelsentrums. Gaste kan bedags die stad, V&A Waterfront, Tafelberg, wynplase en Robbeneiland besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Views Beach Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Dolphin Views Beach Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Athensweg 3, Portico, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Views Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensweg 3, Portico, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARgt8ee6xMm5rJDdXAODW8JlZLRtLtaDAXwE79xxZQTiE4PbZn8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 395  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 3 Athens Road, Portico Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.822678957629 18.477823055819
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za