Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins' Playground Beachfront B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Dolphins' Playground Beachfront B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deona J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Intimate and private with good service.

Intimate stay with great service and privacy. The hostess is amazing and will go out of her way to make you feel at home. The staff is friendly and helpful. They pay extra attention to small things like breakfast to make you feel like it's all just for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri P
Enkelreisiger

Good in all respects.

All Good. Enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphins' Playground Beachfront B&B se terugvoer

Thank you Henri, for the great review. It was a great pleasure having you.

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Barbara L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing overnight stay.

We loved this B&B. Amazing location 30 m from a fabulous beach. Pam welcomed us into her home. There are 3 units, all ensuite, with access to a deck with a view of the bay. Breakfast was amazing with tea, coffee, fresh fruits, cereals and a cooked breakfast. Rooms have a fridge and tea/coffee-making facilities. Pam knew the area well and recommended a super restaurant for dinner, as well as a nature reserve nearby to walk the trails and view seals. Definitely would return for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphins' Playground Beachfront B&B se terugvoer

Thank you Barbara, for a great review. It was a great pleasure having you.

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Ewerhardus K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewerhardus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam. Personeel vriendelik en gasvry.

Mooi uitsigte vanaf die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphins' Playground Beachfront B&B se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te hê.

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Piet T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Héérlik en fantasties.

Pam is 'n wonderlike gasvrou en het ons welkom laat voel van die oomblik dat ons by Dolphins' Playground ingestap het. Die gastehuis het 'n fantastiese ligging en die see-uitsig is asemrowend. Die kamer was netjies en met sorg gereed gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphins' Playground Beachfront B&B se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit baie.

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Ecp T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ecp T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en behulpsaam.

Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvrou het ons vriendelik verduidelik waar ons plekke waarin ons belangstel, en 'n padkaart van die dorp gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphins' Playground Beachfront B&B se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Roald C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roald C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Pam is an awesome host and the view is splendid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphins' Playground Beachfront B&B se terugvoer

Thanks for the wonderful review - much appreciated.

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Johan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Congratulations to Pam (the hostess), on a very satisfactory stay at her guest house.

Very good service and cleanliness. Good views over the bay from the deck where breakfasts are served.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphins' Playground Beachfront B&B se terugvoer

Thank you for a great review.

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Frits T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frits T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met pragtige uitsig op die baai.

Pam is 'n uitstekende gasvrou wat jou gou tuis laat voel. Ontbyt op die dek met 'n uitsig oor die baai is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphins' Playground Beachfront B&B se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Pieter-jan K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter-jan K
Enkelreisiger

Pragtige uitsig oor die see.

Baie vriendelike gasvrou. Goed geleë, loopafstand vanaf die see en swemstrand. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphins' Playground Beachfront B&B se terugvoer

Thank you for the nice review.

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tillamook-laan 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzXafxzMT2lBWpWuvR2JyoXChRc3kX4N9aKMI3P3euzyS7zISWT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Tillamook Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.0783 23.36985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem