+31
Selfsorg in Colesberg

Donalds Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 5 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Donalds Guesthouse bied oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na ander bestemmings. Dié gastehuis is tussen die koppies rondom Colesberg in 'n veilige en rustige woonbuurt binne loopafstand van die middedorp en restaurante in die area.

Verblyf bestaan uit 13 eenhede en het slaapplek vir 38 gaste. 'n Wasgoeddiens, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die kamers word daagliks gediens. Kamers 1, 2 en 3 het 'n privaat badkamer aan die einde van die gang, met 'n stort, toilet en wasbak.

Verder is daar 'n gemeenskaplike sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Veilige parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 767 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Christo P
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed the stay, good value for money. Enjoyed the stay, good value for money. Aircon would have been appreciated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Janette D
Saam met lewensmaat
5.0
Nie lank gebly nie, maar was lekker, dankie. Was regtig netjies en 'n rustige oornag.
Des 2025
Jurriaan V
Gesin met tieners
5.0
Goeie oornag verblyf met veilige parkering. Lekker gastehuis wat ideaal is vir oorslaap, veilige parkering en alles wat jy nodig het.
Des 2025
Febe D
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike oornag verblyf. Wat 'n pragtige gebou. En wat 'n mooi dorp! Ons sal beslis weer op Colesberg oorbly as ons Kaap toe ry. En as daar 'n vakan...
Sien meer
Des 2025
Marlise E
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, spacious, dankbaar vir hulp op kort kennisgewing. Lekker geslaap. Groot genoeg vir gesin en hond.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 767

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Donalds Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 915
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 915
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 915
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiM2U3YWNjLTNhZTAtNDE2Ni05NGIzLTViZDEwMjBjNzFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag, vir 2 mense 767 5 1 5 5 Stockenstroom Square Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.719981553395 25.094394012234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang