- Kapasiteit: 80 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Donkin Country House is 'n luukse 3-ster-gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die hoofstad van die Karoo bekendstaan. Die area is bekend vir sy historiese besienswaardighede en wandelroetes. Dis die ideale plek vir diegene wat op soek is na 'n vakansiebestemming weg van die stad.
Verblyf beskik oor 21 selfsorgkamers met slaapplek vir 78 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, sekere DStv-kanale en lugversorging. Kamers waarin daar nie gerook mag word nie is beskikbaar. Daar is ook 'n rolstoelvriendelike kamer.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaigeriewe, rolstoelvriendelike geriewe, gratis WiFi, faks- en e-pos-geriewe, 'n kroeg, gimnasium en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Aandete en ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kredietkaarte word aanvaar.
Donkin Country House is naby restaurante, kroeë, gholfbane, fietsryroetes en wildkykbestemmings geleë.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Attie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 207
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Donkinstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Donkin Country House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 80 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom