Doornpoort Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Doornpoort Self-catering is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 gaste in Doornpoort.

Dié oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en lugversorging. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Warm water word deur 'n sonkrag-warmwatersilinder voorsien. Linne en handdoeke word ook voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg. Maaltye is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. 'n TV is beskikbaar, asook onbeperkte WiFi. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Saterdae en Sondae.

Gaste het toegang tot 'n kroeg en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is beskutte parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Doornpoort Self-catering sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doornpoort Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false