Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doric 005

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 95

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Doric 005
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Megan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Doric 005 is 'n baie oulike woonstel om by te bly. Baie goeie ligging naby die Groen Punt-stadion en vele restaurante. Lyk presies soos op die foto's. Veilige parkering agter 'n hek. Die sekuriteit het ons gehelp met ons in- en uitcheck. Gedurende ons tyd by Doric 005 was die weer baie warm. Ons het al die vensters oopgemaak, maar 'n waaier sou definitief bietjie meer gehelp het. Ander mense in die woonstelblok was baie stil en rustig. Die WiFi tel nie 100% op in die kamer nie, maar werk wel goed in ander areas van die woonstel. TV en lig werk gedurende beurtkrag! Ons sal vir seker weer by Doric 005 bly!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mellany W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellany W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

I would love to go again, it was so nice. The security was friendly. Until we had to clock out, the cleaning lady was full of attitude. There was a spot on the blanket, she opened the washing machine's door with real attitude and smashed it closed. That was not nice to see, she was utterly rude and had no respect towards me nor us, if I had stayed longer I would've cleaned it myself but I couldn't because it was time for me to book out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek vir geld waarde.

Dit is 'n baie lekker plek, sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Regte "gem" in Groenpunt.

Skoon, netjies, pragtige woonstel in die hart van Groenpunt met winkels, deli's en restaurante reg rondom. Ek en my man het heerlik gekuier vir die naweek en beplan reeds om weer te gaan. Die "host" was so behulpsaam en vriendelik. 'n Moet as jy vir 'n lekker romantiese naweek wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lulu D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, net jammer daar was nie DStv nie. TV het eerste dag probleme gegee, dit was gerapporteer, niks was daaraan gedoen nie.

Vriendelike en behulpsame personeel, skoon en netjiese geriewe. Beslis waarde vir geld. Sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaimey A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaimey A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place to stay and extremely safe for the CBD. Loved it and would definitely return.

My partner and I enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone N
Gesin met klein kinders

I had a wonderful time.

Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gemaklik en skoon. Alles wat benodig is vir 'n paar se wegbreek reg by Kaapstad se Greenpoint Stadium en Waterfront.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Het kuiertjie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Naby aan alles wat nodig is.

Die eenheid is baie netjies en skoon en baie goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met vriende

3 Dae in my lewe wat ek verseker sal onthou

Die kuier was verseker intresant. Om uit die platteland te kom en om tyd in die stad te spandeer, en regoor 'n verkeerslig te sit en kyk vanaf die balkon, en dan net te besef die nood wat daar by mense is. Dan eers besef jy hoe bevoorreg jy is om in so 'n mooi toegeruste woonstel te kan oornag vir 'n paar dae, kom ons sê maar net dit het my oë oopgemaak vir so baie dinge, en die ervaring was lewens-veranderend .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aefce4d0220ea693995a1e13176503a2157919daea10ce6d67697b96f6d8556a2eb344580c097fdb4a387e57ca2dc6e05d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 3 York Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9085413582 18.410176428242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem