Doring Bay Guest House
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elmboogstraat 17, Doringbaai, 8150, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 325 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Doring Bay Guest House is in Doringbaai, 'n nedersetting aan die Weskus in die Wes-Kaap, geleë. Die kusdorpie is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspannende verblyf by die see.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en dit bied slaapplek aan 7 gaste. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n enkelbed in die leefarea en die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, lugbraaier en mikrogolf toegerus. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar en daar is parkeerplek vir 2 voertuie.
Gaste kan tyd in die tuin deurbring of die dag op die strand gaan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Doring Bay Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Elmboogstraat 17, Doringbaai, 8150, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Doringbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elmboogstraat 17, Doringbaai, 8150, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom