Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation bied 'n losstaande chalet in die ongerepte bos naby die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marlothpark. Dit het sy eie unieke atmosfeer met luukshede sodat gaste 'n gerieflike en onvergeetlike ervaring in die bos sal hê.

Die chalet het privaat toegang. Dis 'n moderne eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Lugversorging en 'n waaier word voorsien. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis en dis geskik vir 2 gaste.

Daar is 'n privaat onderdakbraai en toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel en braai-area. Daar is ook onderdakparkeerplek en die eenheid het nie toegang tot die lodge nie.

Gaste kan met hul eie voertuie met hoë grondvryhoogte gaan wildkyk. Hulle kan ook gaan wandel, hardloop en bergfietsry. Marlothpark het sy eie winkelsentrum met basiese benodighede. Die Krokodilbrug is net 20 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 R833 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za