Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Double Storey Luxury - SL9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheerline-singel 9, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pezula Double Storey Luxury - SL9 is 'n ruim selfsorghuis op die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Daar is slaapplek vir 10 en die huis bied 'n lieflike uitsig oor die landgoed en die see in die verte.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dié kamer lei na die balkon. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed, die derde en vierde kamer het 2 enkelbeddens, en die vyfde kamer het 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en daar is ook 'n aparte opwaskamer en 'n deur wat lei na die beskutte patio met ingeboude braaigeriewe.

Die eetarea het 'n etenstafel vir 10 en die sitarea lei na 'n kuierarea met stoepmeubels en 'n randvloerswembad. Daar is 'n motorhuis met parkeerplek vir 3 voertuie.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n swembad, klubhuis en 'n tennisbaan. Daar is 'n 5-ster-hotel op die landgoed met 'n spa, gimnasium, 'n binne-swembad met 'n ouderdomsbeperking, 2 restaurante, en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula Double Storey Luxury - SL9 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Pezula Double Storey Luxury - SL9
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 18

Jaar gelys 5

Ligging

  • Sheerline-singel 9, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Double Storey Luxury - SL9 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheerline-singel 9, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACEyC9GviXN4V7WK83TI48ExfzIlK70atMYzZjEx4wtiV7PGFmr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 9 Sheerline Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.068200771716 23.094582927578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem