Apartment Charlie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Apartment Charlie is 'n stylvolle selfsorgwoonstel met die ideale ligging in die veilige Doverhurst-kompleks in die moderne woonbuurt Seepunt. Die woonstel het ongelooflike uitsigte bo-oor dakke tot oor die oseaan. Doverhurst is stapafstand van verskeie winkels en plaaslike restaurante af.

Die ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is ruim, modern en volledig toegerus. Die sitkamer het 'n groot, stylvolle L-vormige rusbank, TV met DStv, DVD-speler en klankstelsel. Die eetkamertafel het sitplek vir 6 gaste en die vertrek lei na die balkon. Die balkon bied stoepmeubels, gasbraaigeriewe en lieflike uitsigte.

'n Onderdakparkeerplek word voorsien. WiFi is ingesluit.

Slaapplek

'n Bespreking by Apartment Charlie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Apartment Charlie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za