Down to Earth Guesthouse
Opsomming van Resensie
Cecilia V - Apr 2022
Gemiddeld
Baie gasvry.
Down to Earth Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Cecilia!
Mariana L - Apr 2022
Gemiddeld
Goeie ervaring.
Down to Earth Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die puik terugvoer.
Ek neem kennis van julle gevoel dat die spesifieke kamer nie genoemsame diefwering het nie.
Die hele Cachetpark woongebied is beveilig met CCTV kameras op elke straathoek wat Mooirivier Beskerming 24uur dophou. Ons het ook CCTV kameras op die erf wat gemonitor word (wat selfs aktief bly tydens beurtkrag). Ons is in proses om paniekknoppies te instaleer wat direk met Mooirivier Beskerming gekoppel is. (Eintlik ook vir mediese nood wat gaste mag benodig) Hulle kantoor is letterlik om die draai van die gastehuis. Hulle reaksie is blitsvinnig om enige verdagte beweging op die kameras op te volg of mediese steun te bied. Tot dusver is Down to Earth sedert die stigting in 2004 misdaadvry. Dit sluit betroubaarheid van eie personeel in.
Vriendelike Groete
Hannes
Maxwell M - Apr 2022
Gemiddeld
Ongelooflik.
Down to Earth Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Tevrede gaste is altyd die beste bemarking van 'n plek. Bly julle het die "Down to Earth" ervaring geniet. Ons is steeds besig om die fasiliteite te verbeter om dit nog lekkerder te maak om hier te bly.
Anna-marie D - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlike oornag.
Down to Earth Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Riku W - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustige, mooi omgewing.
Ken T - Mrt 2022
Gemiddeld
Gerieflik skoon en netjies.
Down to Earth Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, en die konstruktiewe voorstel oor braaitoerusting in die kamers.
Colleen K - Jun 2021
Gemiddeld
Voldoende vir oornagverblyf
Wiaan G - Feb 2019
Gemiddeld
Sal beslis weer by Down to Earth Guesthouse bespreek.
Charles H - Aug 2018
Gemiddeld
Sal dit enige tyd aanbeveel.
Lorraine V - Apr 2018
Gemiddeld
Rustig, veilig en goeie ligging.
Estelle V - Okt 2017
Gemiddeld
Vriendelik en gasvry. Alles wat ons nodig gehad het!
H F - Mei 2017
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Annerene B - Aug 2016
Gemiddeld
Salig!
Bernie D - Mei 2016
Gemiddeld
Dis verblyf was skoon en netjies.
Johan D - Mrt 2016
Gemiddeld
Swak.
Down to Earth Guesthouse se terugvoer
Dit is jammer dat bogenoemde gas ons so ervaar. Ek dink egter die gas oordryf aangesien die eenheid oopmaak-vensters het in badkamer, aantrek-eenheid, en aan die noordekant wat ventilasie sou verseker as dit oopgemaak word. Die gastehuis bestaan al 12 jaar en geen voorvalle van inbrake of diefstal het al ooit plaasgevind in die eenhede of by parkeer areas nie. Verstaan dus ook nie sekuriteit issue nie. Die onderdak parkering is nie baie ruim nie, maar selfs 'n Vito pas daarin. Sou 'n gas nie gemaklik voel om daar te parkeer nie, is daar ekstra oop parkering wat baie ruim is. Aan die ligging kan ek niks doen nie, maar ons is stapafstand vanaf die kampus. Verstaan nie wat die gas se verwagting daarmee was nie. Ek het die gaste persoonlik ingeboek, en het hulle soms raakgeloop en toe het hulle niks laat blyk dat hul ongelukkig is nie. Ek belowe nie op die webblad 'n persoonlike braaiplek vir elke eenheid nie. Weet dus nie waar die verwagting geskep is daarvan nie. Die stort is egter geskeduleer om opgeknap te word, maar is egter enkele dae voor hierdie gaste opgedaag het, tydelik geverf, waar nuwe teëls gaan kom. Down to Earth is 'n 3 ster standaard gastehuis om te verseker dat die akkommodasie bekostigbaar kan bly.
Elsabe P - Apr 2014
Gemiddeld
Die stilte en voëltjies was pragtig!
Arista A - Jan 2014
Gemiddeld
'n Mooi, rustige plekkie!
Roelof C - Des 2013
Gemiddeld
Baie skoon en baie lekker. 'n Lugversorger in Des. sal baie help.
Hermien B - Des 2013
Gemiddeld
I can recommend the Guesthouse without any reservations.
Marijna B - Nov 2013
Gemiddeld
Heel aangenaam en ontspanne.
Amanda H - Aug 2013
Gemiddeld
Baie vriendelike diens. Netjiese kamer met alles wat nodig is.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 107, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom