Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragon Tree

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rees-straat 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dragon Tree bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Yzerfontein en is ideaal vir paartjies of sakereisigers.

Die eiendom bestaan uit 2 eenhede, Studio en Tuinwoonstel, wat elk slaapplek het vir 2 gaste. Die eenhede het elk 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het sy eie ingang, tuin en braai-area. Beide eenhede het 'n oopplan-kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eenplaat-induksiekookplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gaste kan gratis WiFi, 'n TV met Netflix, 'n stoep met buitesitplek en veilige parkeerplek geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Dragon Tree
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 6

Ligging

  • Rees-straat 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dragon Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rees-straat 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536e8de49a451f7059ad4ab42f7d2ecd2b9b1613e95e5665746bc58142c0cc7fe4b88fb359fde70dd520b4dea9d1c8c89a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 6 Rees street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3503324 18.1496997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem