Dream On Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christina de Wit-straat 17, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Dream On Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle kothuis in Prins Albert. Die kothuis is ideaal geleë en net 'n kort ent se stap van die middedorp af.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het genoeg ruimte met 'n sitarea en 'n koninggrootte-bed. Die aparte badkamer is langsaan en het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat ook 'n stort het. Hierdie slaapkamer het ingeboude kaste en deure wat na die stoep lei. Ekstra komberse word vir die koue winteraande voorsien en daar is 'n Evaporator-verkoelingstelsel wat die hele huis in die somer afkoel.
Die kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n kompakte kombuis. Die stoepdeure gly oop om pragtige uitsigte toe te laat. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond en stoof en mikrogolf.
Die swembad en braai-area bied uitsigte oor die plaas aan die voorkant en na die koppie aan die agterkant van die eiendom. Hierdie is die ideale plek om met 'n drankie te ontspan en die rustigheid van die Karoo in te neem.
Slaapplek
’n Bespreking by Dream On Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Jaar gelys 2
Ligging
- Christina de Wit-straat 17, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Dream On Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christina de Wit-straat 17, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18