We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by DreamCatcher Self-catering | LekkeSlaap
+102

DreamCatcher Self-catering

Dreamcatcher Thyme
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dreamcatcher Thyme het 'n oopplan-leefarea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die woonstel het 'n kaggel, kombuisie, braaigeriewe en toegang tot 'n stoep en tuin wat na die swembad kyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Geen in- of uitklok is op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag moontlik nie. Sleutel- en breekskadedeposito: 'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie. Minimum-verblyftydperk: 2 nagte gedurende die stilseisoen en middelseisoen. 3 nagte gedurende langnaweke. 4 nagte gedurende Paasnaweek. 7 nagte gedurende spitsseisoen. Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal. Ry Paternoster binne en draai links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë. Inkloktye: Let daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is. Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00 Vrydag: Van 14:00 tot 19:00 Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00 Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00 Uitkloktyd: Stiptelik teen 10:00. Indien gaste na 10:00 uitklok sal 'n laat-uitklokfooi gehef van R200 per uur of gedeelte daarvan gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dreamcatcher Mint
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dreamcatcher Mint het 'n oopplan-leefarea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die woonstel het 'n kaggel, kombuisie, braaigeriewe en toegang tot 'n stoep en tuin wat na die swembad kyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Geen in- of uitklok is op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag moontlik nie. Sleutel- en breekskadedeposito: 'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie. Minimum-verblyftydperk: 2 nagte gedurende die stilseisoen en middelseisoen. 3 nagte gedurende langnaweke. 4 nagte gedurende Paasnaweek. 7 nagte gedurende spitsseisoen. Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal. Ry Paternoster binne en draai links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë. Inkloktye: Let daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is. Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00 Vrydag: Van 14:00 tot 19:00 Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00 Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00 Uitkloktyd: Stiptelik teen 10:00. Indien gaste na 10:00 uitklok sal 'n laat-uitklokfooi gehef van R200 per uur of gedeelte daarvan gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dreamcatcher Rosemary
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dreamcatcher Rosemary het 'n oopplan-leefarea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die woonstel het 'n kaggel, kombuisie, braaigeriewe en toegang tot 'n stoep en tuin wat na die swembad kyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Geen in- of uitklok is op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag moontlik nie. Sleutel- en breekskadedeposito: 'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie. Minimum-verblyftydperk: 2 nagte gedurende die stilseisoen en middelseisoen. 3 nagte gedurende langnaweke. 4 nagte gedurende Paasnaweek. 7 nagte gedurende spitsseisoen. Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal. Ry Paternoster binne en draai links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë. Inkloktye: Let daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is. Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00 Vrydag: Van 14:00 tot 19:00 Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00 Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00 Uitkloktyd: Stiptelik teen 10:00. Indien gaste na 10:00 uitklok sal 'n laat-uitklokfooi gehef van R200 per uur of gedeelte daarvan gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
DreamCatcher Lavender
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

DreamCatcher Lavender het 'n oopplan-leefarea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die woonstel het 'n kaggel en 'n kombuisie. Daar is braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad onder.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Geen in- of uitklok is op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag moontlik nie. Sleutel- en breekskadedeposito: 'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie. Minimum-verblyftydperk: 2 nagte gedurende die stilseisoen en middelseisoen. 3 nagte gedurende langnaweke. 4 nagte gedurende Paasnaweek. 7 nagte gedurende spitsseisoen. Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal. Ry Paternoster binne en draai links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë. Inkloktye: Let daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is. Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00 Vrydag: Van 14:00 tot 19:00 Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00 Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00 Uitkloktyd: Stiptelik teen 10:00. Indien gaste na 10:00 uitklok sal 'n laat-uitklokfooi gehef van R200 per uur of gedeelte daarvan gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dreamcatcher Sage
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuis, sitarea, eetarea en kaggel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Geen in- of uitklok is op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag moontlik nie. Sleutel- en breekskadedeposito: 'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie. Minimum-verblyftydperk: 2 nagte gedurende die stilseisoen en middelseisoen. 3 nagte gedurende langnaweke. 4 nagte gedurende Paasnaweek. 7 nagte gedurende spitsseisoen. Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal. Ry Paternoster binne en draai links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë. Inkloktye: Let daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is. Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00 Vrydag: Van 14:00 tot 19:00 Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00 Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00 Uitkloktyd: Stiptelik teen 10:00. Indien gaste na 10:00 uitklok sal 'n laat-uitklokfooi gehef van R200 per uur of gedeelte daarvan gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2d7b9a756360f4b51547d915a1a759a3322d8e3a050c0dfe490b6bb77857d92926ea38a76bbcad6039d8a151c68b7e563b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 13 St. Augustine Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.810175069084 17.885098055225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem