Driftsands Sea Front 10
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Driftsands Sea Front 10 is 50 m vanaf die seefront en bied bekostigbare gesinsvakansies naby die see. Dit is in Uvongo, 'n rustige kusdorpie 2 uur vanaf Durban, geleë. Hiér kan gaste ontspan en die wonderlike besienswaardighede in die omliggende area geniet.
Dié verblyf het 'n privaat balkon en 'n asemrowende see-uitsig en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor kaste. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het 2 uittrekenkelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n vrystaande stoof, mikrogolf, yskas, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met die DSTV Premium. Gratis WiFi is bekikbaar. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.
Daar is 'n swembad en verskeie braai-areas rondom die kompleks. Hierdie verblyf het 'n elektriese heining en afstandbeheerhekke. ’n Sekuriteitswag patrolleer saans die kompleks.
Daar is talle restaurante en kroeë wat stapafstand vanaf die verblyf is.
Driftsands is naby verskeie toeriste-aantreklikhede. Dit sluit in Oribi Gorge met die Wild 5 avontuur aktiwiteite wat die hoogste swaai in die wêreld insluit, en Lake Eland wildreservaat met 'n hangbrug en 2 Zipline toere. Die Wild Coast Casino en gholfbaan met die Wild Waves Waterpark is ook naby. Waterworld se vaarte op die Umtamvunarivier is net 39 km ver. Gaste kan tussen 8 gholfbane en talle stap- en fietsryroetes. Daar is manjifieke strande vir sonbaai, stap en visvang.
Slaapplek
’n Bespreking by Driftsands Sea Front 10 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 189
Jaar gelys 13
Ligging
- Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Driftsands Sea Front 10 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom